Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantell T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ek kan nie genoeg dankie sê aan Tannie Amanda nie, sy het ons so welkom laat voel. Ek het al baie, baie plekkies geboek (either in Natal of Marloth), waar ook al, maar nog nooit het ek iemand gehad wat so uit haar pad vir jou sal gaan nie. Ons het so lekker gebly en wou glad nie huistoe gaan nie! Beste, beste gasvrou en stunning huis! Tannie Amanda, baie dankie vir alles, die huis en Tannie se omgee was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Liewe Chantell, dit was heerlik om julle oulike, spontane, dankbare en vriendelike familie 'n vakansieplek te kon aanbied. Julle was tops! Kom asb weer. Dankie ook vir die pragtige woorde van dank. Dis my passie! Mag julle drome waar word in 2025.

Faren T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven. It was a trip to remember. We did enjoy our stay at the @ Rust Akkommodasie. Wow, what a warm welcome, the Easter eggs and welcome board was just wow! The house was clean and beautiful. It was beyond my expectations. We really loved it and will come back again. Thank you, your service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Thank you so much Faren. You're more than welcome!

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker. Stil en rustig. Ja, ons het baie lekker gebly al was die weer nie gunstig nie. Dit is stil en rustig. Amanda het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie dankie Lizette! Dit maak my hart bly as julle die verblyf geniet het asook die dorp. Julle was ook baie gawe gaste!

Uys T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons kon lekker ontspan in 'n rustige omgewing. Die akkommodasie was modern en netjies en die uitleg binne uitstekend. Dit het al die nodige en nog meer ingesluit. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het net 'n uitsig op die see gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker gerieflik. Ons het lekker gebly. Dit is klein, maar alles wat jy nodig het. Ideaal as jy slaapplek soek en deur die dag wil rondkuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Enjoyable. Very cosy and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Good to hear!

Gerda Coetzee C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Pragtige eenheid, net jammer geen see uitsig. Baie, baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Heerlike, rustige wegbreek. Pragtige see-uitsig, netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dankie Shene. Dis goed om dit te hoor. Toe tref julle nog die erge springgety met sterk kouefronte! Koud met woeste oseaan.

Coenrad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjies en goed toegerus. Baie vriendelik ontvang. Plek is baie goed ingerig. Mooi uitsig en alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dankbaar dat julle @Rust so geniet het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie dankie vir die netjiese nalaat van die verblyfplek ook. Waardeer opreg.

Janine Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Beste plek om net weer rus vir jou siel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dis dié woorde wat saak maak. Kom rus in @Rust & herstel die siel, liggaam & gees weer. Baie dankbaar julle het die tyd so geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812002019185 20.031754760823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang