Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Faren T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven. It was a trip to remember. We did enjoy our stay at the @ Rust Akkommodasie. Wow, what a warm welcome, the Easter eggs and welcome board was just wow! The house was clean and beautiful. It was beyond my expectations. We really loved it and will come back again. Thank you, your service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Thank you so much Faren. You're more than welcome!

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker. Stil en rustig. Ja, ons het baie lekker gebly al was die weer nie gunstig nie. Dit is stil en rustig. Amanda het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie dankie Lizette! Dit maak my hart bly as julle die verblyf geniet het asook die dorp. Julle was ook baie gawe gaste!

Shene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Heerlike, rustige wegbreek. Pragtige see-uitsig, netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dankie Shene. Dis goed om dit te hoor. Toe tref julle nog die erge springgety met sterk kouefronte! Koud met woeste oseaan.

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Enjoyable. Very cosy and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Good to hear!

Coenrad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjies en goed toegerus. Baie vriendelik ontvang. Plek is baie goed ingerig. Mooi uitsig en alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dankbaar dat julle @Rust so geniet het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie dankie vir die netjiese nalaat van die verblyfplek ook. Waardeer opreg.

Janine Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Beste plek om net weer rus vir jou siel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dis dié woorde wat saak maak. Kom rus in @Rust & herstel die siel, liggaam & gees weer. Baie dankbaar julle het die tyd so geniet.

Dewet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Aangenaam Mooiste uitsig en baie netjies. Probleem met warem water gehad a.g.v .van geyser wat af was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Dankie vir julle verblyf by @Rust. Die eerste aand se warm water is darem vinnig reggestel. Met beurtkrag word die geyser bestuur en dit het my gedagtes verlaat om dit betyds aan te skakel. Ek neem nota daarvan. Gawe gaste!

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik mooi en gerieflik. Pragtige plek, die gasvrou het aan alles gedink om die plek gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie dankie Lorraine vir die mooi woorde. Julle self is lekker, vriendelike en gawe gaste. Kom kuier gerus weer.

Mariana D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Wonderlik, gesellig alles was net nice. Met die aankoms was ons baie goed verwelkom met goeie gasvryheid was ons ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Mariana en vriende het die plek baie skoon & netjies agter gelaat. Baie bly dat julle die tyd geniet het.

Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Lekker rus, stil, uitsig. Baie lekker gerus en mooi uitsigte op die see. Sal weer die plekkie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie aangename gesin. Plek is baie netjies gelaat. Kommunikasie was goed & duidelik. Dankie vir die besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 199 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812002019185 20.031754760823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang