Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Rust Akkommodasie bied oornagverblyf in 2 eenhede wat in dele van die eienaar se huis in Struisbaai geleë is, maar albei eenhede het 'n privaat ingang.

Gaste kan tussen die @ Rust Woonstel en Pura Vida kies.
@ Rust Woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en uisig oor die see. Daar is dus ‘n stel trappe na die plekkie.
Pura Vida is 'n semi-selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg wat slaapplek aan 2 gaste bied. Op grondvlak. Nie uitsig nie.

Albei eenhede het hul eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, maar @ Rust Woonstel, wat op die eerste verdieping is, het ook 'n privaat balkon me buitesitplek en 'n Weber-braai.

Pura Vida se kombuis het basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n insuksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en braaiplekkie langs die eenheid.
@ Rust Woonstel se kombuis het 'n toonbladoond met 2 kookplate, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware het. Weberbraai op balkon. Geen TV.

Albei eenhede het gratis WiFi, maar slegs @ Rust Woonstel het 'n TV met die volledige DStv-pakket.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantell T
Gesin met tieners
5.0
Ek kan nie genoeg dankie sê aan Tannie Amanda nie, sy het ons so welkom laat voel. Ek het al baie, baie plekkies geboek (either in Natal of Marloth), ...
Sien meer
Jan 2025
Faren T
Gesin met klein kinders
5.0
The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven. It was a trip to remember. We did enjoy our stay at the @ Rust Akkommodasie. Wow, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lizette S
5.0
Ons het baie lekker. Stil en rustig. Ja, ons het baie lekker gebly al was die weer nie gunstig nie. Dit is stil en rustig. Amanda het ons welkom laat ...
Sien meer
Mrt 2024
Moegamat M
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyable. Very cosy and central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Gerda Coetzee C
Saam met vriende
4.2
Pragtige eenheid, net jammer geen see uitsig. Baie, baie skoon en netjiese plek.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Rust Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812002019185 20.031754760823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang