Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Rust Akkommodasie bied gaste oornagverblyf in 2 eenhede wat gedeeltes van die eienaar se huis in Struisbaai beslaan, maar albei eenhede het 'n privaat ingang.

Die verblyf wat aangebied word, sluit die @ Rust Woonstel en Pura Vida in. @ Rust Woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers, terwyl Pura Vida 'n oopplan-semi-selfsorg-eenheid is met 'n kapasiteit van 2 gaste.

Albei eenhede het hul eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, maar @ Rust Woonstel, wat op die eerste verdieping geleë is, het 'n privaat balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai.

Pura Vida se kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, terwyl @ Rust Woonstel se kombuis toegerus is met 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Albei eenhede sluit gratis WiFi in, maar daar is net 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in @ Rust Woonstel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir @ Rust Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Rust Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 199 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812002019185 20.031754760823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang