Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Tashas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 6, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Tashas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Reitz, Vrystaat wat ideaal vir 'n paartjie is.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 2 in die kombuis. Die leefarea het rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi. Die verblyf het ook sonkrag.

Buite is daar nog sitplek en asemrowende uitsigte. Die perseel het 'n skoonheidsalon, Beaut-a-holics, waar gaste hul naels en wimpers kan behandel en dit bied ook ander velbehandelings en masserings. Dit moet apart bespreek word.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir @ Tashas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Steenbok-laan 6, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink @ Tashas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 6, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15fbdaeb7d5404ab85352699c5378dbe6b001b337c9ae4ad977c989c4092043bb16ff860331e57205641305d0857f37fc724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Steenbok Avenue Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.80755936839 28.41994051624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang