Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

@ The Bush

Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Vr.
28ste28Feb
@ The Bush
Slaapplek vir tot 9 mense
VOL
R2 000
per eenh.
VOL
VOL
VOL
R2 000
per eenh.
R2 000
per eenh.
R2 000
per eenh.
R2 000
per eenh.
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R300 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let daarop dat 'n addisionele fooi van R100 per motor betaalbaar is sodra die bespreking bevestig is. Omdat dit ’n natuurreservaat is, moet alle motors wat die reservaat binnery vir veiligheid geregistreer wees.
Meer besonderhede sal deur gasheer gekommunikeer word om besonderhede te ontvang en die addisionele fooi vir motors in te vorder wat voor inklokdatum aan Leeupoort-forum oorbetaal word.

Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Geen rook word toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Verskaf asseblief u skottelgoedwassertablette as u van die skottelgoedwasser gebruik gaan maak

Vir enige bykomende voertuie word 'n fooi per voertuig gevra.
Neem asseblief kennis dat die parkeerareas nie onderdak is nie.

Sodra die registrasie afgehandel is, sal gaste hul nommerplaatnommer en 'n kontaknommer moet verskaf vir toegang tot Leeupoort Vakansiedorp.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af486881e3d2131a2d3523c7ced2ad345ac002bdb3e3fadf816abd7200c6a8812b345bc7d4be5c98c8c103f7048c29b98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 25 5 1 5 1033 Kameeldoring Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926362258205 27.644364042992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789