Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Duine Huisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magdel K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker rustige blyplek. Ons gesin van 4 (met tiener en jong kind) sowel as ons hond het vreeslik lekker gebly. Die Duinehuisie het alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg baie.

Gerda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was regtig wonderlik. Ons het ongelooflik lekker gebly, die plekkie is so mooi en skoon. Ons het die 2de aand heerlik gebraai en toe ons die mooi sonsondergang gesien het, het ons in ons kar geklim en strand toe gegaan. Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie Gerda vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit so baie.

Chantal W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige plekkie. Ongelooflik mooi. Gasvrye eienaars. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clariska L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons is so bly ons het hierdie oulike en netjiese plekkie gevind. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit so baie.

Carla J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflik, rustig, verwelkomend! Lieflik, rustig, verwelkomend! Het dit vreeslik geniet om daar te bly! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Carla, dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het so lekker gebly. Baie dankie.

Lydia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is goed ingerig, heeltemaal privaat en bied 'n baie lekker kuier area buite. Baie goeie waarde vir geld en 'n bonus dat ons ons honde kon saamneem. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie Lydia, jou woorde word opreg waardeer.

Melanie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyable and comfortable. We had a lovely stay at the Duinehuisie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Ons het net slaapplek gesoek naby familie, maar het veel meer gekry. Ons was baie impressed met die ontwerp van die woning asook die buitegeriewe. Baie ruim spasie. Die gasstoof is 'n pluspunt en die stort het 'n goeie waterdruk en is gerieflik uitgelê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie Anso vir jou mooi resensie. Waardeer dit opreg!

Elaine A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekend. Pragtige, netjiese, veilige plek. Baie billike prys. Ons het vir 2 dae betaal maar kon net 1 nag oorslaap. Hulle het ons binne 4 dae terugbetaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gemaklik en aangenaam soos altyd. Kommunikasie was uitstekend. In- en uitboek was maklik. 'n Goeie plek om te bly vir vakansie. Naby alles. Baie dankie. Sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214e76fc49f84a82ea04b3e5ac70d6ba1044642d27b95ed095ebbfba158d129e5871d552edac3dea9c6469a577d264d79922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 9 Narcissus Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.689492 18.44594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang