Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Duine Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ The Duine Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 mense in Duynefontein, en is oorkant die Koeberg Natuurreservaat geleë.

Die soldereenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n 2de kamer bo met 2 enkelbeddens. Die badkamer, kombuis en sitarea is onder. Die badkamer het 'n stort, maar geen bad nie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is geen wasmasjien in die eenheid nie, maar 'n droogskoonmaker is ongeveer 3 km vanaf die eenheid beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix, DStv en Showmax en WiFi word voorsien.

Die eenheid het 'n ingeboude braai binne, asook 'n lieflike boma buite. Twee klein hondjies is welkom mits dit vooraf gereël word. Neem asseblief kennis dat rook nie in die eenheid toegelaat word nie.

Hierdie eenheid het veilige parkeerplek vir 2 klein voertuie of een groot voertuig met 'n sleepwa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 32 resensies vir @ The Duine Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ The Duine Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214e76fc49f84a82ea04b3e5ac70d6ba1044642d27b95ed095ebbfba158d129e5871d552edac3dea9c6469a577d264d79922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 9 Narcissus Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.689492 18.44594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang