004 Gulmarn Apartments
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg 1, Gulmarn Woonstel 004, V&A Residensiële Marina, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
004 Gulmarn Apartments is in die hartjie van die suksesvolste waterfront-ontwikkeling in die wêreld, die V&A Waterfront. Hierdie selforgwoonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die pragtige ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n skerm wat dit skei van die res van die woonstel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dock-weg 1, Gulmarn Woonstel 004, V&A Residensiële Marina, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink 004 Gulmarn Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg 1, Gulmarn Woonstel 004, V&A Residensiële Marina, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap