Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Kingfisher Heads

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Janine Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het so lekker gebly en sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak. Ons het baie lekker gebly met 'n mooi uitsig oor die Bergrivier. Wooneenheid het niks tekort geskiet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irwin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Netjiese moderne woonstel vir 'n kort wegbreek. Ons was van die begin met gasvryheid ontvang, en alles was wonderlik en gerieflik. Ek sal aanbeveel vir 'n goeie nagrus oorbly of meer naby die Bergrivier waar jy lekker kan visvang of selfs net die mooiheid van die rivier waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roczanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxing stay. It was a lovely stay, the place is gorgeous and everything is available. Waking up to the view is the best part of staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Pragtig gestileer en het niks kortgekom nie. Die plekkie het 'n pragtige uitsig oor die Bergrivier gehad. Wonderlike slaapgeriewe en alles in kombuisie was modern. Marlene was baie behulpsaam en ons was bederf met ietsie soets met ons aankoms. Sal definitief weer hier 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Dit was perfect. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolinda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ons was baie verbaas oor hoe oulik die plekkie is. Dit is selfs nog mooier as op die foto's. Irene wat die plekkie skoonhou het 'n puik werk gedoen. Die kombuis het meer as genoeg fasiliteite en daar is selfs bulbs wat werk as dit loadshedding is. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iona S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

We had an excellent visit. Excellent location on Bokkomlaan. So much to see and visit around the area. Our 3 to 4-days stay was not enough. We will be back. Only matter to attend to is the security gate lock which we found was very difficult to unlock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dotty A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2022

Plek pragtig, goed toegerus en lekker verblyf. Gasvrou is behulpsaam en gasvry. Alhoewel dit nie 'n alleen staande plek was nie, was dit ongelooflik gesellig en gemaklik. Slaapgeriewe van die bestes. Volle DStv asook WIFi. Sal weer boek en vir vriende vertel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Thoroughly enjoyed our stay and will return. Would highly recommend this accommodation. Everything was of the finest quality and tastefully decorated. There were also many thoughtful extras included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayvan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderlik! Baie rustig, en lekke verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab782087cdb2d01eee3027b2649d682e90d6112ae35223c32f8c2085393dc2143859bdfc882a1845568af91a3060d9de1ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 30 Waterkant Street Kingfisher Heads 1 7450 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786432390128 18.189396623753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang