Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Kingfisher Heads

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

1 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel vir 4 mense in Velddrif, en is net 200 m vanaf die Bergrivier en 600 m vanaf verskeie restaurante in die gewilde Bokkomlaan geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of die piekniektafel.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix in en lei na 'n patio met 'n uitsig oor die Bergrivier.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig, asook parkeerplek voor die woonstel. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die toesluitmotorhuis wat met 'n ander eenheid gedeel word.

Die Bergrivier bied kanovaart, visvang, voëlkyk en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 1 Kingfisher Heads
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab782087cdb2d01eee3027b2649d682e90d6112ae35223c32f8c2085393dc2143859bdfc882a1845568af91a3060d9de1ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 30 Waterkant Street Kingfisher Heads 1 7450 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786432390128 18.189396623753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang