Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Chanteclair

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Onrus, Hermanus, is 1 On Chanteclair 'n ruim vakansiehuis wat 'n ideale kuswegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende bied. Dit bederf met 'n sonpaneelstelsel asook 'n oerwoudgimnasium in die tuin om kinders te vermaak.

Dié eiendom het slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die uitgestrekte oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 2 eetareas met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Boonop is daar 2 sitkamerruimtes met 'n TV asook 'n kroeg met stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir gaste se gerief is 'n binnebraai ook beskikbaar. Buite is daar 'n ruim tuin, swembad asook veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Bykomende parkeerplek is beskikbaar in die oprit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f60793e667901b019a5d2943adf5837e1f1368fe6ee50e128c0fbf9834195c4b34e549ef83152cfd9c9d31d181cd2ca1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 1 Chanteclair Avenue Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4073299 19.1850549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang