Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Lemmer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemmerkeeromstraat 1, Onrus, Hermanus, 7022, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

1 Lemmer is 'n selfsorghuis in die kusvoorstad Onrus, Hermanus, en is stapafstand vanaf die Onrusrivier en net 'n hanetreetjie vanaf die strand. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesinsvakansie.

Dié verblyf het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n aparte toilet. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe in en 'n sentrale ttoonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is in die aparte opwasarea beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die eetarea is daar 'n sitarea met sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n houtkaggel. Skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, meubels en 'n uitsig oor die swembad oop. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lemmerkeeromstraat 1, Onrus, Hermanus, 7022, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemmerkeeromstraat 1, Onrus, Hermanus, 7022, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa24fd58bcf393a8d5804c4f2e4e0105b91eb532450513245ff7ba99d36c59c5f976e7af70fe1f9a3f9b76341ce9584f4bd97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 1 Lemmer Close Onrus 7022 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410874258971 19.186229940341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang