Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

1 P.Nutans

Selfsorg
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
1 P.Nutans
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Indien gaste hul honde wil bring, moet die gasheer ingelig word oor watter ras hond dit is, en verkieslik kleiner ras honde word verwelkom
Gaste moet ook hul honde aan 'n leiband hou wanneer hulle strand toe stap
Rook word nie op die perseel toegelaat nie.

Vars, skoon beddegoed word voorsien vir alle nuwe gaste. Vir verblyf langer as vyf dae word linne weekliks vervang. Skoon handdoeke word voorsien; gastehuishanddoeke mag egter nie by die strand gebruik word nie—gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid is selfsorg en volledig toegerus met skoonmaakmiddels, insluitend 'n skottelgoedwasser. Daaglikse skoonmaakdiens word nie verskaf nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 P.Nutans, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28f388705dad965651abdd33ca7495fc59d7520abee3860007b68d0426627aa9346d33ae59fcc3d3ae7ec0944bfa2d8c28c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 1 P.Nutans Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205842676738 22.034911338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456