Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Boulder Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Boulder Bay is 'n lieflike selfsorgdupleks op die grondverdieping in die veilige Boulderbaai-kompleks in Ballito. Dit is 'n entjie vanaf die strand wat dit 'n ideale opsie vir 'n gesin wat naby die kus wil vakansie hou, maak.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ekstra toilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec3b3f823aa904fc8cb1fda115824853059ef8298b11346630a5680cbb7e6a543c1dd696b903ac8d6246661d077be714d7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 70 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.538536553324 31.22011483481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang