Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Boulder Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Boulder Bay is 'n lieflike selfsorg-dupleks op die grondvloer geleë in die veilige Boulderbaai-kompleks in Ballito, 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin wat 'n vakansie naby die kus wil hê.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec3b3f823aa904fc8cb1fda115824853059ef8298b11346630a5680cbb7e6a543c1dd696b903ac8d6246661d077be714d7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 70 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.538536553324 31.22011483481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang