Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Aquavista

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Noel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Restful and peaceful. Really clean and spacious, we did not want to go home. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful view. Amazing place to stay and just relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Briljant. Andy en Tanya was puik met hulle behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Nov 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tharina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjiese en gerieflike plekkie. Sal die plek vir seker aanbeveel. Dit is sleg 4 km vanaf die Addo Olifantpark. Het die eienaar se pragtige honde ook geniet. Net 'n aanbeveling: wat van 'n tipe deur voor die toilet in die woonstel. Sal darem meer privaatheid bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Fantasties. Een van die beste plekke waar ons al kom ontspan het. Skoon, netjies, gasvry, 'n absolute plesier. Om die waarheid te sê het ons 'n ekstra aand gebly. Sal in die toekoms definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Excellent! Place was very neat, host was very kind and generous and he even allowed our 2 visitors to do fishing with us. Own remote to leave and enter premises which was secured with 2 disciplined labradors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2021

Foto's wys 'n rivier-uitsig wat die cottage nie gehad het nie. Daar was nie warm water nie, moes host kontak en hy het later die aand eers die gas kom aansit vir die geiser.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Aquavista-singel 10, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb974b62e4d4fc0726ea4ff089e52fd64c8f7fcbd27f4c07ee6d530fa715b1ca098e08e531d356869573f8c1681f5c86892a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Aquavista Crescent Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.708504237492 25.796650998147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang