Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

101 B Namaqua House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgstraat 36, Namaqua House, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 R828 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

101 B Namaqua House is in die hartjie van die Kaapse middestad geleë en is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit sentraal geleë is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie area het ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die eenheid is 'n kort entjie vanaf Seepunt, Tafelberg, Kampsbaai en die gewilde V&A Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Baran Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Burgstraat 36, Namaqua House, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 101 B Namaqua House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 035
R 1 035 R 828
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 035
R 1 035 R 828
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgstraat 36, Namaqua House, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c9d0fa49168e601314473ffd59b9a689bedc3b8a1b070a741929e17f48f2525ef8b76b0f56ffb61b7a56b5f95bbdb395c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 035 nouVanaf R828 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 36 Burg Street Namaqua House 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922275 18.420239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011