Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 Oyster Rock

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Gehalte-beddegoed en -badhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte is tydens die stil- en middelseisoen van toepassing, en 7 nagte tydens spitsseisoen.
- Die eenheid word Maandae tot Vrydae skoongemaak, uitsluitend openbare vakansiedae.
- Geen rook word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen studente-/matriek-/Rage-besprekings word aanvaar nie. Besprekings word nie vir gaste onder die ouderdom van 25 aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 334
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 334
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 334
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 1A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedc066de4d3cc8a02c2de1ce62c21af758f0b539e4225e59b65a2e56c700c1e06106c0c7b804102f97920cfd2d15776bcec3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 334 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2A Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727695514872 31.086639195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang