Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

109 On Meyer

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 109, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

109 On Meyer is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Loeriepark. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar, stoel, platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n klein braai op die stoep.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is naby groot winkelsentrums, restaurante en strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Franci V
5.0
Sal beslis weer daar oorslaap. Baie lekker en bekostigbaar. Baie dankie.
Mrt 2025
Yolonda J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. I travel quite a bit, for work and leisure, and this is the first guest house I slept in that was so amazing! Thys and Bridget...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Grandt D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie gebly en dis bietjie rustig en veilig daar waar ons gebly het en ek sal enige tyd weer soontoe gaan en dit aanbeveel vir mense wat n...
Sien meer
Feb 2025
Cecil V
5.0
Convenient, comfortable. I made this booking for my two sons travelling back to Varsity. Thys was very accommodating by putting them at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Richard B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en fantasie. Baie lekker en gasvryheid meer verwelkom, asook alles wat mens nodig het vir 'n paartjie om oor te slaap.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Meyerstraat 109, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 109 On Meyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 109, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733e659bdab58342741b00153aed7c29791fff05693927d4ce88608442d4c3e7a6ef03d7196f2abe17f1cda149f7e7636061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 109 Meyer Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.962063324645 22.487128186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011