Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

109 Sabuti

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6320 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Aangesien Simbithi Eco Estate 'n residensiële landgoed is, benodig hulle vingerafdruktoegang. Simbithi Eco Estate hef 'n R400 oriëntasie-/administrasiefooi en R130 per vingerafdruktoegang. Hierdie fooi word van jou breekskadedeposito afgetrek. (Nie almal benodig vingerafdruktoegang nie, net die hoofbestuurders of hoofgaste.)

Neem asb. kennis, as jy alreeds in Simbithi Eco Estate gebly het en jy het 'n vingerafdruk op hul stelsel gelaai, sal jy nie R130 vir die vingerafdruktoegang betaal nie, aangesien jou vingerafdruk reeds op die stelsel sal wees.

Ons aanvaar nie tjeks nie.

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Daar word 1 rol toiletpapier per badkamer, asook bad- en handseep voorsien. 'n 50ml Sunlight-vloeistof en 'n swart asbliksak word voorsien. Neem asb. kennis dat dit 'n komplimentêre beginpakket is aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is.

Bring jou eie swem- en strandhanddoeke.

Ons behou die reg voor om soortgelyke verblyf te vervang, sou die eenheid wat bespreek is om enige rede nie beskikbaar wees nie.

Ons neem nie studentebesprekings of enige besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig nie.

Ons behou die reg voor om enige student wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie te vra om die perseel onmiddellik te verlaat.

Die maksimum aantal gaste in die eenheid mag nie die aantal beddens oorskry nie.
Indien daar meer gaste is, sal dit tot 'n tarief van 10% per nag per ekstra gas bygevoeg word indien dit vooraf gereël is. Indien nie, sal huurders gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotierylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc836a300f7fafdb1f2e3959b8e218ed418a36f3a93bb9389d1195586c6980ce3d73105da5291e6ab71a8904c09c9baedc06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6) Tambotie Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.517639033167 31.223209251659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang