Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

11 @ The Square

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

11 @ The Square is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n goeie opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, gevulde yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks is net 'n paar minute vanaf die lughawe en die strand. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c1aefe3fc8176a16679ef1fdfd84fb241a564b3947e16db9719930bc0c0aea80387efa8bfdc5d4fff6f934a4dcbcb49a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 91 Circular Drive Overbaakens 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9789588 25.5426698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789