Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Karkloof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Werner G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Unieke plek met goeie diens. Puik diens met 'n mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine E
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Was asemrowend so tussen vriendelike en hulpvaardige mense. Hulle diens was uitstekend. Huisies skoon, netjies en ten volle toegeus. Tuine en groentetuin was pragtig. Restaurant en bakkery uitstekende diens. Sal 11 on Karkloof 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hettie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Plaashuisie met 'n heerlike kaggeltjie vir daardie koel aande. Hierdie huisie in nie 'n moderne plek nie maar voorsien in alles wat jy nodig het. Die rustigheid van die omgewing en plaas bedrywighede maak dit spesiaal. Oulike braaier buite op stoep vir die wat lief is om te braai en die lekker kaggel binne vir koeler aande. Ek is net jammer ons kon nie die bakkery en koffie winkel op die perseel benut nie aangesien dit net sekere dae oop is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Norma C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Fantastic! Wonderful to wake to the sounds of nature and the sunrises are breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2022

Pragtige omgewing met baie te doen en te sien. Dankie vir al die brandhout vir die heerlike stofie! Dit het die winterkoue verdryf. Die rakke bo die bed kan dalk vervang word met 'n kopstuk. Ons het ons koppe knoppe gestamp! The Spot se vuuroond-pizza is heerlik. Die restaurant en koffiewinkel op die perseel is 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lourette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2022

Basic accommodation, though comfortable beds and functional bathroom. Good a accommodation for a quick stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Malcolm F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Quiet, pleasant, easily accessible and and equipped with the necessities. Accommodation very pleasant surprise. Front opens up to lovely view of the surroundings. Unit has lots of light. On-site restaurants and coffee shops a definite bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 984
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19bf30e16a4cc281190813fa3d6c34f42bb929a21062d1d8e176f1bc1821f2b54203d3f6512e16209e9cc217e672643feec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R984 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Karkloof Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.428784478091 30.247129653125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang