Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Simbalina Beachfront

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 11 Simbalina Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jackie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W
Gesin met klein kinders

Beautiful and scenic.

Accommodation was lovely and well taken care of. Thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Simbalina Beachfront se terugvoer

Many thanks for your review.

11 Simbalina Beachfront
Richard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V

Op die strand gerieflik geleë, loopafstand van restaurante en winkels.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Simbalina Beachfront se terugvoer

Baie dankie.

11 Simbalina Beachfront
Yvonne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne V
Gesin met klein kinders

Ons vakansie by Simbalina was wonderlik.

Die ligging van die 11 Simbalina beachfront is baie gerieflik vir 'n gesin met kinders. Dis loopafstand van die strand af en dus kan jy maklik oploop woonstel toe wanneer die kinders moeg of honger raak. Die woonstel self is baie ruim en netjies. Ons sal verseker 11 Simbalina aanbeveel vir jou volgende vakansie. Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Gesin met tieners

Fantastiese woonstel in 'n pragtige, skoon dorpie.

Verblyf is perfek geleë op die strand, netjies en skoon. Baie rustige area. Julle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Gesin met tieners

Stunning en perfek geleë.

Ons het elke oomblik geniet! Behuising was ruim, netjies en perfek geleë. Ons sal defnitief weer by Simbalina wil tuisgaan. Al kritiek wat ons het, die stoep kort 'n afdak, vir reëndae en erge son wanneer mens braai. Baie dankie aan Doreen, julle is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging en uitsig, die eenheid kan egter doen met opknapwerk hier en daar.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik (als wat jy nodig het), mens kan nie vir 'n beter uitsig of ligging vra nie. Daar is egter instandhoudingswerk wat hier en daar gedoen kan word. Die diens wat ons ontvang het is ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Simbalina Beachfront se terugvoer

Greetings Cindy,

Many thanks for your review.

11 Simbalina Beachfront
Maurice A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice A

Baie lekker ligging en waarde vir geld - sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Simbalina Beachfront se terugvoer

Ons stel dit hoog op prys.

11 Simbalina Beachfront
Richard V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Baie mooi uitsig, lekker gerus, baie veilig gevoel.

Loopafstand van winkelsentrums en eetplekke, baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Simbalina Beachfront se terugvoer

Baie dankie ons stel dit hoog op prys.

11 Simbalina Beachfront
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid 11, Simbalina Beach, Compensation Beach-weg 46, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6e1ca7fd5e53b62c707172e3b852e52f84215e1d1b6a0512574817eb24be0fde139c7af05f65a5c530b2dddd8bf6c3d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Unit 11 Simbalina Beach 46 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.541950156525 31.217063645438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem