Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Simbalina Beachfront

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Richard V
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Op die strand gerieflik geleë, loopafstand van restaurante en winkels. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
11 Simbalina Beachfront
Baie dankie.

Yvonne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Ons vakansie by Simbalina was wonderlik. Die ligging van die 11 Simbalina beachfront is baie gerieflik vir 'n gesin met kinders. Dis loopafstand van die strand af en dus kan jy maklik oploop woonstel toe wanneer die kinders moeg of honger raak. Die woonstel self is baie ruim en netjies. Ons sal verseker 11 Simbalina aanbeveel vir jou volgende vakansie. Jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Beautiful and scenic. Accommodation was lovely and well taken care of. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
11 Simbalina Beachfront
Many thanks for your review.

Henry B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantastiese woonstel in 'n pragtige, skoon dorpie. Verblyf is perfek geleë op die strand, netjies en skoon. Baie rustige area. Julle sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Stunning en perfek geleë. Ons het elke oomblik geniet! Behuising was ruim, netjies en perfek geleë. Ons sal defnitief weer by Simbalina wil tuisgaan. Al kritiek wat ons het, die stoep kort 'n afdak, vir reëndae en erge son wanneer mens braai. Baie dankie aan Doreen, julle is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice A
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Baie lekker ligging en waarde vir geld - sal vir seker aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
11 Simbalina Beachfront
Ons stel dit hoog op prys.

Richard V
Lang verblyf
5.0
Jun 2021

Baie mooi uitsig, lekker gerus, baie veilig gevoel. Loopafstand van winkelsentrums en eetplekke, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
11 Simbalina Beachfront
Baie dankie ons stel dit hoog op prys.

Cindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Uitstekende ligging en uitsig, die eenheid kan egter doen met opknapwerk hier en daar. Die eenheid is baie netjies en gerieflik (als wat jy nodig het), mens kan nie vir 'n beter uitsig of ligging vra nie. Daar is egter instandhoudingswerk wat hier en daar gedoen kan word. Die diens wat ons ontvang het is ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
11 Simbalina Beachfront
Greetings Cindy, Many thanks for your review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid 11, Simbalina Beach, Compensation Beach-weg 46, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6e1ca7fd5e53b62c707172e3b852e52f84215e1d1b6a0512574817eb24be0fde139c7af05f65a5c530b2dddd8bf6c3d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Unit 11 Simbalina Beach 46 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.541950156525 31.217063645438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang