110 Main, Paarl
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
110 Main, Paarl is aan die voet van die Paarlberg. Dié woonstelle is ideaal vir reisigers wat die Kaapse wynlande of die geskiedkundige omgewing wil verken, of vir diegene om liggaam, siel en gees in die vrede van die platteland wil vernuwe.
Dei verblyf beskik oor 3 selfsorgwoonstelle. Woonstel 1 is 'n ruim kamer met 'n kombuisie en badkamer. Woonstel 2 is in die koelte van die bome geleë. Albei woonstelle kyk oor die swembad uit. Woonstel 3 het asemrowende uitsigte op die berg. Dit bied 'n kalm, privaat en ruim tuiste waar gaste met 'n glas wyn kan ontspan na 'n dag van verkenning, en met die gesing van die Piet-my-Vrou in die agtergrond, die volgende dag kan beplan.
Al die woonstelle het volledig toegeruste kombuise, maar van die dorp se gunsteling restaurante is 'n kort stappie in die mooi hoofstraat af. Buiten die Paarl Wynroete is daar ook die Swartland-, Wellington-, Franschhoek-, en Stellenbosch Wynroetes almal binne 20 minute se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink 110 Main, Paarl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang