Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Main, Paarl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 54 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 105 resensies vir 110 Main, Paarl
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Camilita P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilita P

Onspannend, rustig.

10/10 diens. Sal dit definitief aanbeveel. Dit is die beste.

Sarie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N

Die eienaar was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

Die gastehuis is baie skoon en netjies asook die badkamers en kombuis. Ons het werklik die verblyf geniet en was spyt om te vertrek.

Adriaan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan W

Aangenaam verras!

Het slegs oornag maar was baie beïndruk met die verblyf, en sal vir seker weer daarvan gebruik maak. Alles wat mens benodig is daar: lugversorger, waaier, WiFi, TV ens. Het ook baie goeie diens ontvang van Marlene wat alles nog lekkerder gemaak het - baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid.

Marie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marie J

Teleurgesteld.

Nee, was nie wat voorgedoen was nie. Moes in die eienaar se huis bly. Yskas was halfvol met sy goed. Eienaar nie beskikbaar om navrae te antwoord nie.

Yolandie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Dit was aangenaam en die eienaar is baie vriendelik. Met oulike honde.

Als was baie mooi. Ons sal graag weer gaan.

Juanita S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Heerlike verblyf.

Ruim eenheid en goed ingerig. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Dione P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dione P

Het dit baie geniet.

Rustig en netjiese verblyf.

Linette G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linette G

Fantasties.

Paarl is 'n wonderlike dorp. Die verblyf was heerlik. Alle geriewe wat ons graag wou hê. Ruim met heerlike stoep en baie goed ingerig. Sal beslis terug wees.

Pierre M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Lieflik, rustig en definitief die moeite werd.

Ons het ons terdeë geniet en nie sal nie gaan definitief weer soontoe gaan. As jy ontspanning soek is dit die plek om heen te gaan.

Marisa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Gerieflik en privaat.

Akkommodasie was in die groter eenheid met 2 aparte beddens in die sitarea. Eenheid was gerieflik en stil aangesien dit aan die agterkant van die huis is. Het ook sy eie ingang so baie privaat. Baie naby winkels en restaurante.

Lislé N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lislé N

Baie vriendelik en goed ontvang. Baie goeie ligging. Kamer is ruim en het alles wat nodig is.

Sal definitief weer daar gaan oornag.

Martin V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Great! Dankie Tony.

Baie nice en goed geleë!

Chalmone B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chalmone B

Great stay and friendly people.

Pool area very nice. Braai facilities. Rooms and kitchen clean. Kitchen was fully equipped.

Melissa J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Stunning!

Elke oomblik geniet!

Genevieve B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve B

Die plek was baie netjies en het beskik oor alles wat ons nodig sou hê. Sal definitief weer gebruik maak van 110 Main Paarl.

Beslis waarde vir geld. Ons het geen probleme ondervind nie.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thanks Genevieve.

110 Main, Paarl
Michelle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Rustige omgewing en netjies.

Ons het slegs een nag by 110 on Main oornag in hulle selfsorg-akkommodasie, maar wens ons het eerder gekies om 'n paar dae langer te bly. Ek en my man het 110 on Main besoek as 'n oornagstop tydens 'n wyntoer in die Kaap. Die plekkie was netjies, goed ingerig met baie geriewe om van te kies. Ons het niks gekort nie. Daar is 'n heerlike swembad om by te ontspan en braaigeriewe wat netjies ingerig is om 'n ontspanne atmosfeer te skep. Hierdie plek is goed geleë in die middel van die Paarl, maar daar is geen geraas van die straat wat pla nie. Ek sal definitief weer 110 on Main besoek sou ek myself weer in die Paarl se omgewing vind.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thanks Michelle.

110 Main, Paarl
Keanon B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keanon B

Baie mooi plekkie.

Die plek is uitstekend. Asook die eienaars baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Jeanne-marie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie D

Professioneel, pragtige interior, netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs (per selfoon) - duidelike instruksies vir toegang. Baie mooi plek en omgewing. Maklike parkering. Tony baie behulpsaam en professioneel!

110 Main, Paarl se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige komplimente.
Ons hoop om jul weer te sien in die toekoms.

110 Main, Paarl
Chandre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V

Ons kuier was perfek baie dankie 110 Main.

Ons sal enige tyd weer 110 main as 'n wegbreekplek kies. Dis rustig, baie relaxing en ons host was baie vriendelik.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you for your positive review, Chandre.

110 Main, Paarl
Lucinda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

The view and the peace.

It was very relaxing and peaceful. Beautiful view of the mountain as well.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you for your positive review.

110 Main, Paarl
Michelle F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Beste ervaring, baie gasvry, 10 sterre.

The host was one of the best hosts I have ever experienced. The accommodation is 10 star. I am definitely going back at every retreat.

110 Main, Paarl se terugvoer

Good day Michelle,

Thanks for the good review.

110 Main, Paarl
Deslynn L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslynn L

The owner was friendly and very accommodating and the place was perfect.

I would highly recommend 110 Main, Paarl and definitely stay there again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaar was vriendelik en baie tegemoetkomend en die plek was perfek.

Ek sal 110 Main, Paarl ten sterkste aanbeveel en beslis weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you Deslyn

110 Main, Paarl
Sue V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

I stayed in the self catering cottage which was perfect for my stay of 2 weeks. Highly recommended.

The self catering cottage was spacious, clean, well- equipped and had everything I needed for my two week stay, with safe off street parking. The hosts were very friendly and helpful and it is in a very nice part of Paarl, safe, close to shops, restaurants and the hospital where I was working. I enjoyed going for runs in the neighbourhood. I felt very comfortable on my own at 110 Main and would definitely stay there again.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much, Sue.

110 Main, Paarl
Crystal S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S

Dit was wonderlik, privaat en baie baie aangenaam.

Dit was baie lekker, ons kon lekker relax en al was die water 'n bietjie koud, my eggenoot het hom sommer lekker geniet in die swembad. Dit is 'n little piece of heaven on earth. Kan nie wag tot volgende keer nie.

110 Main, Paarl se terugvoer

Good afternoon Crystal,
Sorry about the warm water issues as the other guest also complained about hot water. All of a sudden the water problem solved itself as we were away that weekend. It is a 180-litre geyser that is shared by apartment 1 and 2.
Can't wait to accommodate you guys again in future.
Regards,
Tony

110 Main, Paarl
Carina L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Gasvrye, gerieflike verblyf.

Met aankoms is ons hartlik deur Tony ontvang met sy gemaklike vriendelike geaardheid. Die kamer was toegerus met alles en nog meer wat ons vir die aand sou benodig. Alles wat netjies, skoon en gerieflik. Jy kon heerlik langs die swembad gaan sit en ontspan. In een van die stoele terwyl jy oor die beligte swembad uitkyk. Selfs die kat het 'n vriendelikheid uitgestraal wat jou sommer tuis laat voel. Ek sal 110 Main enige tyd aanbeveel.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much for the review.
Tony

110 Main, Paarl
Willem V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Heerlike en rustige omgewing.

Heerlik gebly. Baie veilig en privaat. Vriendelike ontvangs gehad. Beveel hul sterk aan.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much. You are welcome to visit again.

110 Main, Paarl
Delete D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Hidden little gem.

What an awesome place, with a peaceful and tranquility vibe to it. Set as the base of the mountain and wine farms walking distance to all amenities with a super fast and reliable WiFi. Owners made me feel right at home. Will most def book in again when I am back in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Versteekte juweel.

Wat 'n wonderlike plek, met 'n rustige atmosfeer. Dit aan die voet van die berg en wynplase stapafstand vanaf alle geriewe met super vinnige en betroubare WiFi. Eienaars het my regtig tuis laat voel. Sal beslis weer hier bespreek wanneer ek weer in die area is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Veronica V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Heerlik!

Maklik bereikbaar, baie gerieflik met vriendelike diens.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much for the kind words.

110 Main, Paarl
Nicolene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Uitstekende verblyf!

Ons het ons tydjie hier vreeslik geniet. Die plekkie is baie mooi skoon en het als wat jy nodig het. Die eienaar is vriendelik en het als mooi vir ons verduidelik wat baie gehelp het veral met die stort. En die haardroër was vir my 'n bonus aangesien ek myne by die huis vergeet het. Ons 2 jarige seuntjie het die stoep en die tuin vreeslik geniet. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thanks for the positive review and hope to see you soon.

110 Main, Paarl
Elza O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza O

Baie lekker!

Dit was 'n baie lekker plek om te bly, groot en gemaklik.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much for the good review.

110 Main, Paarl
Godfrey D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey D

Die eienaar was baie behulpsaam en gaan uit sy pad uit om jou gemaklik te laat voel.

Sal 110 Main sterk aanbeveel en weer daar bly.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much for the good review Godfrey.

110 Main, Paarl
Lynne W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne W

Clean, highly recommend, super friendly hosts.

We enjoyed our stay with lovely views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, sterk aanbeveel, super vriendelike gashere.

Ons het ons verblyf geniet en dit het mooi uitsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thanks for the favourable review.

110 Main, Paarl
Dillon B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon B

Beautiful, peaceful place to unwind and enjoy the view.

Gorgeous venue, lovely view. Private and quiet. Owner of the establishment is a bit rude.

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you for your review. I may have come across as rude, however, we don't allow day visitors without permission of which you did apologise for. We have to stick to the check-out times as we have to prepare the room for the next lot of guests.

110 Main, Paarl
Lindi L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lindi L

Bietjie teleurgesteld!

Vloer was nie so skoon nie, water was koud, so kon nie warm stort en air con maak nie koud nie. DStv het nie gewerk nie. Die ligging is perfek, swembad is baie lekker vir die warm Paarl dae en die plek het baie potensiaal, maar vir daardie prys is daar beter opsies in die Paarl.

Karin H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Absoluut heerlik gebly.

Pragtige, skoon wooneenheid met alles wat jy nodig kan he. Tony het ons hartlik ontvang en ons baie welkom laat voel. Gaan beslis vroeg volg jaar weer 'n draai daar maak.

Amanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Aangenaam en rustig.

Veilige omgewing, rustige area, min geraas. Kamer heerlik ruim en goed toegerus. Volle DStv was groot voordeel. Gasheer en gasvrou aangenaam.

Deville V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deville V

Vakansie.

Baie goeie verblyf in 'n pragtige tuin. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ashley S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Beautiful place, peaceful and quiet and very accommodating.

Had a lovely overnight stay at 110 Main, very accommodating and welcoming atmosphere. Will definitely recommend to friends if looking for accommodation in Paarl.

Elmine B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B

Baie gemaklik, sentraal en aangenaam.

Heerlike huislike woonstelletjie in die hart van die Paarl. Dis loopafstand van die beste restaurante en besienswaardighede. Dis net af van die hoofstraat en dis ook baie rustig en stil. Tony en Marlene is baie aangenaam en behulpsaam. Dankie vir heerlike verblyf!

Anthea T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea T

Beautiful, neat and cosy with lovely view of Paarl Rock.

Two points for owner to note: 1. The fridge makes a buzzing sound which was especially loud at night. 2. The main bedroom bed needs a mattress change - bed is very hard. Other than that, it is a lovely gem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, netjiese en knus plek met 'n lieflike uitsig op Paarl Rock.

Twee punte van inligting vir die eienaar: 1. Die yskas maak 'n dreun-geluid wat veral baie hard raak in die aand. 2. Die hoofslaapkamer se bed het 'n nuwe matras nodig, want die bed is baie hard. Andersins is dit 'n juweel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

110 Main, Paarl se terugvoer

Hi Anthea
Not sure what is wrong with the fridge but will attend. This is the first complaint regarding the fridge. Maybe it was due to the power tripping this weekend.
The mattress is a difficult one as most customers prefer the hard bed as it is a very expensive mattress.
Thanks for your support and feedback.

110 Main, Paarl
Leoni E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E

Vriendelike diens en netjies.

Dit was 'n baie aangename ondervinding.

Hilary L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary L

Het die verblyf baie geniet! Baie netjies en skoon, sal enige tyd weer terugkeer.

Fantastiese, rustige plek om te rus:. Ons is so vriendelik ontvang, het sommer dadelik tuis gevoel. Soos 'n tuiste weg vanaf die huis!

110 Main, Paarl se terugvoer

Thank you very much for the good review.

110 Main, Paarl
Francois D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Netjies, rustig, aanbeveelbaar.

Sien sterre.

Tobie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Baie ruim, netjies, vriendelik.

Ons het lekker by Tony-hulle gebly. Die kothuis is groot. Die swembad lyk heerlik. Die linne is nuut en skoon. Daar is ekstra parkeerplek vir 'n sleepwa. Hulle is baie sentraal geleë, maar daar is geen geraas van hoofstraat af nie.

Johannes L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Aangename skoon sentrale verblyf.

Sjoe! Wat' n lekker plek. Tony het op ons gewag van die intrapslag. Dankie Tony, jy het ons dadelik tuis laat voel. Gou afgepak en toe heerlik in die swembad geswem. Kon lekker onder lugverkoeling bly in ons kamers. Skoon en netjies en alles wat ons benodig het was in die kamers. Kan 110 Main Paarl definitief aanbeveel. Ons sal weer daar gaan bly!

Salomé S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé S

Dit was fantasties.

Die gastehuis is besonders mooi en netjies. Ons het die beste gasvrou en gasheer gehad.

Kayla C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla C

Dit was baie lekker plek.

Gerieflik, netjies, mooi en stil.

Corne G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G

Rustige atmosfeer.

Die plek is ruim en baie netjies, het baie tuis gevoel. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel. Die natuurskoon en omgewing is asemrowend.

Amanda S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustig tussen wingerde.

Tony uitstekende gasheer. Baie behulpsaam. Het my ge-upgrade met geen ekstra koste na kothuis. Goed toegeruste eenheid met baie slaapplek. Aparte ingang en veilige parkering.

Jan R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Baie mooi en netjies.

Vriendelik en behulpsaam, sal vir seker weer daar kom bly, goeie waarde vir geld.

Karen D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Baie sentraal. Netjies. Vriendelike gasheer.

Pragtige uitsig op Paarlberg. Het by 110 Main gebly tydens Interskole en dit was baie gerieflik en goed ingerig.

Attie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Ons het die verblyf baie geniet en sal weer daarvan gebruik maak, indien nodig.

Hanri P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri P

Oasis in die middel van die warm Paarl.

Ons het ons verblyf by 110 Main verskriklik geniet. Die kamer was stil, skoon en alles in plek. Die lugversorging was tot ons redding oor 'n baie warm naweek in die Paarl. Tony is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal hulle definitief weer gebruik as ons die Paarl besoek.

110 Main, Paarl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit.

110 Main, Paarl
Louise B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Amazing value for money.

We had a very pleasant stay. Lots to do in the area.

Shamiel A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel A

Enjoyed the stay tremendously.

Very nice place and owner very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die verblyf terdeë geniet.

Baie lekker plek en die eienaar is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Netjiese en veilige verblyf in pragtige omgewing.

Sien gerus die sterre.

Anneke D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Uitstekend.

Tony het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen om ons te akkomodeer na my voet operasie. Baie dankie!

Malie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie V

Gasvrye en vriendelike ontvangs.

Lieflike tuine om te geniet. Alles puik. Ek sal 110 Main vir enigiemand aanbeveel.

Melanie E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Pragtige en ruim selfsorg-eenheid!

Sentrale selfsorg-eenheid, skoon en netjies en ideaal om jou kinders ook saam te bring.

Karen T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

'n Wonderlike skoon en netjiese gastehuis, in die hartjie van Paarl, binne loopafstand van oulike restaurante en winkels af!

Ons het vir 3 aande by Tony (ons gasheer) gebly. Hy was ongelooflik behulpsaam en vriendelik! Die eenheid was ruim, oulik uitgelê en modern! Ons het dit vreeslik geniet om restaurante / winkels toe te stap vanaf Tony se gastehuis. Dis veilig en sentraal. 'n Juweel van 'n plek!

Sharon M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Fantasties!

Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Christina D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D

Wooneenheid was pragtig, skoon en interessant met die uitsig oor die berg.

Gasheer was vriendelik en gesellig. Ons het heerlik daar gekuier en sal weer gebruik maak van hierdie verblyf.

Malinda V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V

Ruim, netjiese woonstel vir 4 mense.

Vriendelike diens. Pragtige uitsig oor die berge en sentraal geleë.

Burger V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger V

Gerieflik !

Goed toegerus en netjies. Dink dis beter as 'n 3 ster gradering. Lekker omgewing.

Ernest V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Ontvangs deur Tony was 5-ster en verblyf was puik en baie netjies.

Ek en my vrou sal weer oorbly met volgende besoek aan die mooie Kaap! Baie dankie!

Vivienne V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne V

Netjies en gerieflik. Behulpsaam en vriendelike diens.

110 Main was netjies en gerieflik. Ek sal dit aan enige iemand voorstel.

Nikki B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki B

Absolutely divine place!

We recently stayed at 110 Main, Paarl and would highly recommend it to anyone looking for a quiet and beautiful place to stay. The owner was lovely, friendly and so accommodating. The attention to detail in the rooms and property is impeccable and so beautifully put together.

Andre B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Aangename en gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Die verblyf is smaakvol toegerus en het 'n stoep waar etes geniet kan word met 'n uitsig op Paarlberg en 'n wingerd. Daar is 'n swembad om in af te koel en veilige parkering en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel 110 Main sterk aan.

Stefan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Fantasties. Wonderlike uitsig. Luuks!

100% geniet. Lieflike plek om te ontspan.

Celeste R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R

Julle sien ons weer!

110 Main is perfek geleë naby aan hoofroetes maar tog is daar 'n kalmte en stilte wat saam met die beeldskone natuur gaan. Marlene en Tony was fantasties en ons sal hul weer besoek! Dankie vir die oulike plekkie.

Norman M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M

Drie nagte se verbly om 'n troue by te woon. Ons was ses mense in totaal.

Die twee selfsorgkamers was ideaal vir ons doeleindes, naamlik lekker slaap en skoon ablusiegeriewe. Ons het nie kos voorberei daar nie. Die kothuis waar die ander paar in oornag het is baie goed toegerus vir 'n langer verblyf of lekker kuier by die kothuis self. Tony was baie vriendelik en hulpvaardig en ek beskou die prys as baie bekostigbaar.

Joan S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan S

Uitstekend.

Rustige, stil omgewing, baie sentraal. Beslis aan te beveel vir iemand wat bietjie rustigheid soek, of dit nou vir vakansie of tydens 'n sakebesoek is. Al wat ek gemis het, is 'n werkhoekie waar mens rekenaar en skryfwerk kan doen.

Marius S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S

Rustig.

Spesifiseer asb. dat DStv net 2 kanale insluit. Eienaar is baie behulpsaam en besorg.

Christelle T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T

PUIK!

Ongelooflike akkommodasie!

Christel V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Familie het al 3 eenhede gehuur a.g.v. 'n familiedoop.

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en laat jou sommer dadelik tuis voel. Al 3 eenhede is baie netjies, skoon en baie goed toegerus. Die kothuis is prakties en baie geskik vir 'n gesin met 2 kinders. Sal beslis weer hier kom bly. Dit was nou ons tweede keer dat ons by 110 on Main oornag het.

Ewalda D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewalda D

Dit was ongelooflik lekker, skoon, mooi uiteengesit en prakties.

Al die nodige is nie die kwartiere beskikbaar. Die lekkerste is die wakker word en besef jy het gedink jy is op die plaas, maar eintlik is jy in die dorp. Sal weer daar gaan bly.

Anzette C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette C

Gasvryheid en 'n warm ontvangs!

Daar is genoeg spasie in die kothuis as jy langer as 2 of 3 dae sou bly. Dit is gerieflik met alles wat jy nodig het en loopafstand van die meeste plekke af. Die eienaar is baie gasvry.

Cecilia M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

'n Heerlike kuier op die lekkerste stoep in die Paarl.

Ons het in Eenheid 3 gebly wat 'n baie lekker stoep het, reg teen die wingerde teen die Paarlberg. Eenheid 3 is baie goed toegerus en skoon. Tony en Marlene het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en ook ons twee addisionele gaste te akkommodeer. Ons het heerlik gebly en hoop om gou weer daar te gaan kuier.

Jd D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd D

Uitstekend en die eienaar was baie vriendelik!

Sal die plek aanbeveel!

Milka E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milka E

Stil, rustige omgewing met baie vriendelike eienaars. Baie skoon, netjies en gerieflik.

Sal 110 Main, Paarl enige tyd aanbeveel en sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

Machteld D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Machteld D

Pragtige omgewing! Hoogs aanbeveel!

Sentraal, tog rustig. Goed toegeruste eenheid en fantastiese stort! Skoon en netjies.

Astrid K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid K

Restful, easy going and everything we needed was there.The host was very friendly.

Tony checked in with us on our way to put our dog in kennels. He was also helpful with enquiries about recommendations for boarding our dog a few days before our stay. We were very warmly welcomed and our stay was relaxing albeit we needed to attend a wedding and go to the family picnic the next day. We were able to leave without a rush the next day as Tony informed us we could take it easy, no one was arriving after our checkout. The property has a lot more to offer than their website suggests, like a lovely pool and lots of quiet relaxing areas on the property to chill out.

Dana J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana J

Enjoyable

Enjoyable and calming

Christel V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Skoon en netjiese kamer. 'n Baie mooi tuin en swembad in 'n rustige atmosfeer.

Rustige, veilige verblyf wat maklik gevind kan word vanweë die ligging. 'n Netjiese en skoon eenheid. 'n Pragtige tuin en swembad. Baie vriendelike eienaars, was nie tuis met ons aankoms nie, maar het via e-posse alles gereël. Dit was maklik om ons sleutels te kry en toegang tot die perseel te kry. Sal dit beslis aanbeveel.

Marietjie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Die gasheer was vriendelik, en die verblyf was aangenaam!

Lekker gebly. Verblyf goed.

Mark A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A

Baie goeie waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Jana H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana H

Fullfills what is expected of a 3 star room, lovely hosts.

Room could have been a bit more clean. For example, many short black hairs on nightstand, either from carpet or dog?? Cleaning utensils should, in my opinion, not be stored in the guest's room.n Otherwise great premises, one feels very homely and welcome. All in all great for the price, but we unfortunately only stayed for one night. Would absolutely come back

Nicol T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicol T

Heel lekker!

Die eienaar was vriendelik, die huis was skoon, en die atmosfeer was rustig. Dit was net "nice".

Michelle O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Dit was baie skoon, netjies en gerieflik.

Ek sal dit definitief aanbeveel.

Ilse S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Baie mooi woonstel, netjies en met 'n mooi uitsig op die berg.

Ons het lekker gebly.

Liezel E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel E

Pragtig, vriendelike en ontspanne atmosfeer, na aan die natuur.

Dit was 'n groot bederf!

Rinda G - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda G

Very nice place to stay.

Short visit, but very nice and clean.

Zainu J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zainu J

It's a stunning place and the owners are warm and friendly.

Beautifully decorated and very comfortable! I will definitely go back. The owners are warm and friendly. The location is fantastic and the view behind the guest house is magnificent.

Rian K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian K

Will definitely go back again.

Friendly, clean, safe, secure and central to everything you need.

Anriet V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriet V

Bekostigbare verblyf met voortreflike diens!

Aangename, vriendelik, rustige verblyf. Aanwysings na die 110 Main is goed wat dit maklik maak om te vind. Dit is sentraal geleë en 'n mens kan in die hoostraat afwandel om al die interessante plekkies te ontdek, sou jy dit wou verken. Die kamers is met sorg versier en beskik oor al die nodige elektriese toebehore om jou selfsorg verblyf 'n aangename ervaring te maak. Absoluut! die moeitewerd!

Sanet S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet S

Alright

Good for an overnight, friendly service.

Jacolien V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacolien V

Aanvaarbaar!

Baie skoon en veilig, maar nie privaat nie.

Gerhard A - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard A

It was amazing.

I just want to thank Travelground for organising this place for us.nWe couldnt have asked for a better place to stay. 110 Main, Paarl was brilliant, from the location, to the management to the great value for money!!!

Cassidy D - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassidy D

Clean, quiet and very relaxing.

They were very accommodating - as we could only check in late and check out later than their usual check out time. nEnjoyed our stay and would definitely go back!

Estelle V - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Pleasant

Pleasant place to stay. The checking-in process was a little higgledy-piggledy, but was not a problem.

Sonja P - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

The location was absolutely breathtaking and service great, but still very private.

We had a very good stay and felt totally relaxed and private. With the only view the vineyards that lead up to an old wine cellar and behind it Paarl Rock. Squirrels and birds in the garden and a swimming pool round the front when we needed it. But we never needed to see anyone else. Definitely would recommend it to singles and families alike.

Vivian D - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D

Very pleasant and highly recommended

Wonderful welcome from Tony and Marlene, made us feel part of the family.

Autry M - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Autry M

Accommodation was very neat and clean.

They are in a very stunning location and have a very friendly host. We found the parking was safe, so this put our minds at ease. However we would recommend that the self-catering flatlet have plates, glasses and a much needed heater.

Karen B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Accommodation was perfect for us and the owners were very hospitable.

The accommodation was ideal for us during our stay in Paarl. The flat we stayed in was awesome - very neat and suited our needs perfectly. We did self catering and had braais in the evenings or alternatively ate out in Paarl. Thanks for a great stay!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRF0G2WpVOELkMxD65YRSEWIkr67kUAiDOzOErUWtzr663sGpa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 110 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.748466920861 18.961700279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang