Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Main, Paarl

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Camilita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Onspannend, rustig. 10/10 diens. Sal dit definitief aanbeveel. Dit is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die eienaar was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die gastehuis is baie skoon en netjies asook die badkamers en kombuis. Ons het werklik die verblyf geniet en was spyt om te vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Aangenaam verras! Het slegs oornag maar was baie beïndruk met die verblyf, en sal vir seker weer daarvan gebruik maak. Alles wat mens benodig is daar: lugversorger, waaier, WiFi, TV ens. Het ook baie goeie diens ontvang van Marlene wat alles nog lekkerder gemaak het - baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2024

Teleurgesteld. Nee, was nie wat voorgedoen was nie. Moes in die eienaar se huis bly. Yskas was halfvol met sy goed. Eienaar nie beskikbaar om navrae te antwoord nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was aangenaam en die eienaar is baie vriendelik. Met oulike honde. Als was baie mooi. Ons sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike verblyf. Ruim eenheid en goed ingerig. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dione P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Het dit baie geniet. Rustig en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Fantasties. Paarl is 'n wonderlike dorp. Die verblyf was heerlik. Alle geriewe wat ons graag wou hê. Ruim met heerlike stoep en baie goed ingerig. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Lieflik, rustig en definitief die moeite werd. Ons het ons terdeë geniet en nie sal nie gaan definitief weer soontoe gaan. As jy ontspanning soek is dit die plek om heen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Gerieflik en privaat. Akkommodasie was in die groter eenheid met 2 aparte beddens in die sitarea. Eenheid was gerieflik en stil aangesien dit aan die agterkant van die huis is. Het ook sy eie ingang so baie privaat. Baie naby winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 54 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRF0G2WpVOELkMxD65YRSEWIkr67kUAiDOzOErUWtzr663sGpa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 110 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.748466920861 18.961700279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang