Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Main, Paarl

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

110 Main, Paarl is aan die voet van die Paarlberg. Dié woonstelle is ideaal vir reisigers wat die Kaapse wynlande of die geskiedkundige omgewing wil verken, of vir diegene om liggaam, siel en gees in die vrede van die platteland wil vernuwe.

Dei verblyf beskik oor 3 selfsorgwoonstelle. Woonstel 1 is 'n ruim kamer met 'n kombuisie en badkamer. Woonstel 2 is in die koelte van die bome geleë. Albei woonstelle kyk oor die swembad uit. Woonstel 3 het asemrowende uitsigte op die berg. Dit bied 'n kalm, privaat en ruim tuiste waar gaste met 'n glas wyn kan ontspan na 'n dag van verkenning, en met die gesing van die Piet-my-Vrou in die agtergrond, die volgende dag kan beplan.

Al die woonstelle het volledig toegeruste kombuise, maar van die dorp se gunsteling restaurante is 'n kort stappie in die mooi hoofstraat af. Buiten die Paarl Wynroete is daar ook die Swartland-, Wellington-, Franschhoek-, en Stellenbosch Wynroetes almal binne 20 minute se ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bernhard J
5.0
Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Sien sterre.
Des 2024
Lauren B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing tranquility, peacefulness and beauty. Our stay was absolutely wonderful. We felt like we were transported to a slice of heaven ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie stil area. Naby alle geriewe en winkels. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bly.
Des 2024
Louis D
Gesin met klein kinders
4.8
Siels vernuwend. Ons het baie lekker gebly. Toevallig in presies dieselfde eenheid waar my skoonpa losgekeer het in die 1960's. Was stil en privaat. D...
Sien meer
Des 2024
Marie J
Saam met lewensmaat
2.4
Teleurgesteld. Nee, was nie wat voorgedoen was nie. Moes in die eienaar se huis bly. Yskas was halfvol met sy goed. Eienaar nie beskikbaar om navrae t...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 110 Main, Paarl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRF0G2WpVOELkMxD65YRSEWIkr67kUAiDOzOErUWtzr663sGpa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 110 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.748466920861 18.961700279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang