Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Uluwatu

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie huis bied gesinsverblyf en geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Familiegroepe is welkom.
Daar word slegs 2 gaste per kamer toegelaat, tensy daar kinders onder 2 jaar is.
Geen besoekers word toegelaat nie. Indien die kapasiteit oorskry word sal gaste nie toegang tot die verblyf kry nie.
Gaste moet die huis asb. goed oppas. Maak seker dat alle vensters en deure toe is om diere uit te hou. Skadevergoeding en skoonmaakkostes sal geld indien die huis oop of onnet gelaat word.
Die huis bied selfsorgverblyf en gaste moet enige voorraad self aanvul.
Slegs gelisensieerde bestuurders ouer as 18 mag voertuie bestuur. Hou jou lisensie byderhand.
Geen oop vure word toegelaat nie en rook is binnenshuis verbode. Gaste kan in die buite-area rook. Onbehoorlike rook sal skoonmaakkoste tot gevolg hê.
Geraasversteurings is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf46f573b7b88cb5533dc989c6f8101de7f148b7f38bed9bb16d51295313774189310d2fd7246103ad562e3de835fe01674b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8) Yellowwood Drive Zimbali Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.555551186245 31.19207680549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang