Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 @ Scott

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 12, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 @ Scott bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is naby die lughawe, Boardwalk Mall, Pollock-strand en Boardwalk Casino.

Die woonstel bied slaaplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, lugbraaier en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 3 stoele, 2 gemakstoele en 'n TV met Netflix.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die eenheid het sonpanele wat die krag tydens kragonderbrekings aanhou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Violet M
Saam met lewensmaat
5.0
I have realised that I have a second home, it was awesome. It was marvelous and the host was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Audrey B
5.0
Neat, clean and very comfortable. Exceptionally neat and clean unit. Very central and equipped with everything you could possibly need....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Adrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ruim en lekker gebly. Baie lekker gebly en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2024
Hayden H
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking! We really enjoyed the stay; it was safe, warm, welcoming, clean, and beautiful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Khanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. Our stay was perfect; we found no faults.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Scott-straat 12, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 12 @ Scott het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 12, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a339fb7d8294b1e03ad84b0e8807fd2fa04aa5c354f0099f362a89ec4c03f47bfcd7ca9b413766346faddefbcc56bb10977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 12 Scott Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989383731779 25.650224679746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang