12 Hokaai
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R730.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ekstra koste:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word per bespreking gehef.
- Die breekskadedeposito sal na inspeksie terugbetaal word indien daar geen breekskade of skade aan die eenheid is nie.
- Die balans moet 1 week voor aankoms ten volle betaal word.
Huisreëls:
- Gaste sal ook 'n aparte besprekingskontrak gestuur word om deur te lees en te voltooi, wat aan die agent teruggestuur moet word.
- Gaste kan nie op Kersdag, Welwillendheidsdag of Nuwejaarsdag inklok nie.
- Geen skoonmaakdienste word aangebied nie.
- Geen studentebesprekings of partytjies/geleenthede word toegelaat nie.
- Rook/vape word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Geen troeteldiere van enige aard word toegelaat nie.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Geen partytjies of oorbesetting word toegelaat nie. Gaste sal onmiddellik die hele besprekingsbedrag en breekskadedeposito verbeur en uitgesit word.
- Geen geraas word tussen 21:00 en 08:00 toegelaat nie. Wees asseblief bedag op die omgewing (d.w.s. geen harde musiek of TV, geen skreeuende kinders nie.)
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 62, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang