Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Searle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Searle-straat 12, Nqweba (Kirkwood), 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

12 on Searle is 'n bekoorlike plaasstylhuis in die skilderagtige dorpie Nqweba (Kirkwood). Hierdie toevlugsoord spog met 'n agtertuin met vrugtebome en 'n groot grasperk, wat die perfekte omgewing bied vir 'n ontspanne braai op die lieflike onderdakstoep.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n eetarea, meubels en braaigeriewe buite. Die verblyf het ook 'n alarmstelsel en diefwering vir veiligheid. Daar is 'n motorhuis met 'n outomatiese deur wat veilige parkeerplek vir een voertuig bied. Ekstra parkeerplek is langs die motorhuis beskikbaar.

Die verblyf is sentraal in 'n stil area, net 'n kort entjie vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 12 on Searle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ESLEY Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Searle-straat 12, Nqweba (Kirkwood), 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink 12 on Searle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Searle-straat 12, Nqweba (Kirkwood), 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4755bd2ee9c40fa6435ae722a5cc4107d14062ae5d0a69a80bd969daec2a900cf0cbeb8041918633d9923e7c01e7bacf4ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 12 Searle Street Nqweba (Kirkwood) 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.396252299865 25.441180838029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang