Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Searle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ESLEY Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 12 on Searle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helene M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Perfekte ligging. Wonderlike kommunikasie.

Die selfsorgverblyf bied alles wat 'n sakereisiger (asook vir die uitgebreide familie) sou benodig. Die eienaar het goeie inligting van die omgewing gegee en was baie paraat met sleutels en padaanwysings. Kamers is ruim, skoon en netjies. Heerlike beskuit was by die koffiestasie beskikbaar. Braai-area goed ingerig en geriewe puik. Die tuin is 'n lus hof. Veilige parkering. (Heerlik gerus! Dankie.)

Tanya S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Perfek!

Ek het hierdie verblyf op die nippertjie vasgemaak namens 3 kollegas vir 'n sakereis, en die kommunikasie en diens was regtig uitstekend!

12 on Searle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

12 on Searle
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Searle-straat 12, Nqweba (Kirkwood), 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4755bd2ee9c40fa6435ae722a5cc4107d14062ae5d0a69a80bd969daec2a900cf0cbeb8041918633d9923e7c01e7bacf4ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 12 Searle Street Nqweba (Kirkwood) 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.396252299865 25.441180838029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang