Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 at the Sea Brookes Hill Suites

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nathasha K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die plekkie is ongelooflik mooi en skoon. Die uitsig is amazing. Ongelooflike mooi uitsig en plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons kom volgende jaar vir seker terug. Ons was vriendelik verwelkom met aankoms en mooi gewys wat als in die eenheid beskikbaar is. Daar is wifi en die eenheid is goed toegerus vir loadshedding met 'n battery wat die wifi en TV aanhou en die ligte word ook gelaai om te werk tydens loadshedding. Die see-uitsig is 180 grade en dit is net 'n pragtige grasperk met swembad en 'n pad wat jou van die strand skei. Ons het veilig gevoel en ons kar was ook heeltyd veilig gewees. Net 8 km vanaf die lughawe. Ons kom volgende jaar terug weer vir die PE Half Marathon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Asemrowend, tyd was te min! Mariliesh het ons vriendelik ontvang en alles mooi uitgewys in die eenheid, ook as daar loadshedding was, is daar voorsiening gemaak met gasstofie en ligte. Daar is alles wat mens nodig het, eenheid en alles was baie mooi skoon en die ligging is uitstekend, sien die see en stapafstand van eetplekke! Sal vir seker weer in 123 at the Beach wil gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Een nag saam met gesin. Baie rustig en mooi. Blyplek is baie mooi en netjies. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Brookes Hill-straat, Brooked Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fa4c17582186b24754ec097c6df080f5b60f286a1e0dbc04216d58e83d8f56d08d80c3561f97f24e88c76ff0a0d71e97255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9782358 25.6509859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang