Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 Hermanus Beach Club

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir 123 Hermanus Beach Club
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Timothey V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothey V

Hermanus is 'n nice plek en Beach Club is nice.

Was baie lekker. Netheid kan verbeter, bv. 'n beter beddegud en die kinderkamer het gereuk.

Anthony A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony A

Dit was 'n lekker wegbreek.

Ons het ons tyd baie geniet. Dankie.

Sinokuhle M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sinokuhle M

Great.

Our stay was good, just that there is no WiFi and that was the downside. The kids enjoyed the games at the clubhouse and other activities.

Emelda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Emelda D

The place was untidy.

They need to upgrade to place need to do maintenance. Bedding was broken and old bedding.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thabo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Nice.

Though there was a bit of a misunderstand between me and owner due to late leaving because of loadsheding but was a good stay. I wouldn't mind to come around next time.

Sharon N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon N

Was fantasties.

Die verblyf was baie lekker. My kinders het dit die meeste geniet. Die kinders kon nie genoeg kry van die park en swembad en ander speelgeriewe nie. Daar was net nie 'n kas waar ons die kruideniersware kon inpak nie. Dit moes net so in sakke rondstaan. Ek stel voor daar word voorsiening gemaak vir 'n kas waar jy jou kos en goed kan inpak. Die yskas was ook skoongemaak met 'n skoonmaakmiddel wat verskriklik geruik het en dit het die goed affekteer wat in die yskas was. Jy kon die skoonmaakmiddels ruik op van die goed wat in die yskas was. Daar was ook 'n muis in die hoofslaapkamer wat tussen die kamer en badkamer beweeg het.

Carmenita M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita M

I truly enjoyed my stay. It was amazing.

It is such an amazing place very child friendly. I would definitely be going again.

Chantelle L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Dit was baie nice, het ons geniet.

Ek sal 123 Hermanus Beach Club vir enige een aanbeveel, ons het dit baie geniet, sal baie graag weer daar wil wees vir 'n naweek.

Celeste B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste B

Rustig, gemaklik, lekker kuier, veilig vir kinders om te speel en swem.

Sien sterre.

Jerome M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M

Fantasties.

Bekostigbaar, veilig, gemoedsrus en 'n móét.

Cicelene F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cicelene F

Awesome.

Veilig en gemaklik. Ons het lekker gebly.

Warren P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

It was wonderful.

This is the perfect getaway for a restful weekend - breathtaking. The flat is equipped with everything you may need. We'll be back. Thank you very much!

Letitia W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia W

Dit was awesome.

Dorp is baie mooi, en mense is baie vriendelike.

Thulani M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M

It was so much fun for my family.

My weekend surpassed my expectations. Amazing!

Janette M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janette M

Bietjie teleurstellend.

Hermanus Beach Club is lieflik, maar die woonstel was teleurstellend. Die kombuislaaie ruik baie sleg (muf) en die stort het gelek. Kaste is ook in slegte toestand (beskadig), maar werk nog so mens kan seker verby dit kyk. Die vloer in die hoofslaapkamer is beskadig. DStv was buite werking die laaste aand wat ons daar was en alhoewel dit beperkte kanale gewys het, het ons uitgesien om iets te kyk na ons kinders gaan slaap het. Ons gevoel was net dat as die woonstel vir soveel geld per aand gaan, kan dit beslis beter instandgehou word. En beste van alles, die selfde woonstel word vir minder per aand geadverteer in die tyd wat ons daar bly! Ons het die grasperk buite die woonstel geniet sowel as die klimraam wat baie naby was. Daar is 'n behoorlike tafel met stoele en dit was wonderlik aangesien ons klein kinders het. Die parkeerplek is ook reg oorkant die woonstel wat in en uitlaai baie maklik maak.

Warren P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

Breathtaking and wonderful.

This is the perfect getaway for a restful weekend - breathtaking. The flat is equipped with everything you may need. My parents enjoyed themselves, the walking. We look forward to returning to what will certainly become our new favourite getaway spot! Thank you very much!

123 Hermanus Beach Club se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. Looking forward to host you again.

123 Hermanus Beach Club
Burt A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burt A

Good value for money with entertainment literally at our door step.

Our stay at the beach club resort was really relaxing and pleasant. Flat is cosy and fully equipped. The entertainment area so convenient and for the young and old. Swimming pool, putt putt, bar, arcade and convenient shop within +-40 meters from the flat.

Charmaine B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine B

A lovely, clean, compact unit.

A lovely, comfortable, compact unit, close to the pool and amenities of the resort. Visiting with friends the bathroom could be awkward as the one door leads to the main bedroom. The unit could become a bit cramped for a family of four with teenagers. If you are a person/family who seeks privacy, the ground floor unit is not ideal. When you braai or sit outside, you have the second and third floor occupants looking out right over you. Your neighbours are also in very close proximity, which we found a bit in our space. The kitchen could do with some more basic utensils (egg beater/peeler etc) as well as tupper dishes to store food in. Other than that, a well kept resort, with friendly staff as well as safe for children to roam around in. We would stay at the resort again, but would opt for a bigger unit with more privacy.

Elise E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise E

Rustige verblyf in 'n veiligheidskompleks.

Ideaal vir 'n kort wegbreek. Netjies. Die toilet wat met 'n skuifdeur van die hoofkamer geskei word, kan problematies wees as dit vriende is wat deel.

123 Hermanus Beach Club se terugvoer

So bly julle het die tydjie geniet. Gelukkig is daar 'n skuifslot aan die binnekant van die deur om te sluit indien iemand in die badkamer is.

123 Hermanus Beach Club
Brandon R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Brandon R

Sleg.

Op pad daarheen was ons in kennis gestel dat ons geskuif word na 'n ander eengeid, met aankoms daar besef ons dat die eenheid in die wind geleë is en jy skaars kan braai. Was baie ongerieflik.

123 Hermanus Beach Club se terugvoer

Die eenheid waarna u noodgedwonge geskuif is, is presies 2 eenhede vanaf die een wat bespreek is. Die wind sou by die bespreekte eenheid ook net so gewaai het.

123 Hermanus Beach Club
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4OZsEZADFtkfCrXvB5HTY9tVgI1Rrq3mHOjsvx281tSqdpTEd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Church Street, Hermanus Beach Club Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.4357122138 19.21517203666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang