Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 Hermanus Beach Club

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Timothey V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Hermanus is 'n nice plek en Beach Club is nice. Was baie lekker. Netheid kan verbeter, bv. 'n beter beddegud en die kinderkamer het gereuk.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Dit was 'n lekker wegbreek. Ons het ons tyd baie geniet. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sinokuhle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Great. Our stay was good, just that there is no WiFi and that was the downside. The kids enjoyed the games at the clubhouse and other activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emelda D
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2023

The place was untidy. They need to upgrade to place need to do maintenance. Bedding was broken and old bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thabo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Nice. Though there was a bit of a misunderstand between me and owner due to late leaving because of loadsheding but was a good stay. I wouldn't mind to come around next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Was fantasties. Die verblyf was baie lekker. My kinders het dit die meeste geniet. Die kinders kon nie genoeg kry van die park en swembad en ander speelgeriewe nie. Daar was net nie 'n kas waar ons die kruideniersware kon inpak nie. Dit moes net so in sakke rondstaan. Ek stel voor daar word voorsiening gemaak vir 'n kas waar jy jou kos en goed kan inpak. Die yskas was ook skoongemaak met 'n skoonmaakmiddel wat verskriklik geruik het en dit het die goed affekteer wat in die yskas was. Jy kon die skoonmaakmiddels ruik op van die goed wat in die yskas was. Daar was ook 'n muis in die hoofslaapkamer wat tussen die kamer en badkamer beweeg het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carmenita M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2021

I truly enjoyed my stay. It was amazing. It is such an amazing place very child friendly. I would definitely be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Dit was baie nice, het ons geniet. Ek sal 123 Hermanus Beach Club vir enige een aanbeveel, ons het dit baie geniet, sal baie graag weer daar wil wees vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

Rustig, gemaklik, lekker kuier, veilig vir kinders om te speel en swem. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4OZsEZADFtkfCrXvB5HTY9tVgI1Rrq3mHOjsvx281tSqdpTEd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Church Street, Hermanus Beach Club Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.4357122138 19.21517203666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang