128 Miller Street
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2025 tot 27 Apr 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 380 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Millerstraat 128 is 'n gerieflike gesinshuis met 'n manjifieke see-uitsig in die hartjie van Gordonsbaai. Die huis gebruik 'n sonkragstelsel en is dus die meeste van die tyd vry van beurtkrag.
Die huis beskik oor beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 dubbelbeddens het en die derde een 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word het. Die eerste badkamer het 'n toilet, bidet, bad en 'n stort-oor-bad. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die huis beskik oor 'n verskeidenheid geriewe om gaste te vermaak. Dit sluit 'n buitebraai-area en 'n gasbraai op die houtdek in. Die oopplan-leefarea het 'n glasskuifdeur wat na die dek lei waar daar 'n asemrowende uitsig oor die baai is.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit stap na die Blouvlagstrand Bikini Beach, of besoek die nabygeleë dorpe soos Paarl, Franschhoek, Stellenbosch, Kaapstad en Hermanus. Hierdie dorpe bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, insluitend wynkelders, staproetes en pragtige natuurskoon. Of gaste nou op soek is na avontuur of ontspanning, hierdie huis is die ideale basis vanwaar 'n mens die plaaslike omgewing kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Meryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 128 Miller Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap