Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Miller Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Pieter D
Lang verblyf
4.4
Des 2022

Ruim huis met baie fasiliteite, baie goeie ligging en uitsig. Gebruik nie-munispale water, hoef dus nie baie suinig te gebruik nie. Dit kan lastig wees dat die waterdruk met beurtkrag baie daal (die drukpomp werk dan nie).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Meryl
128 Miller Street
Dankie Pieter, Die waterdruk probleem weens beurt krag word nou reggestel, want ons is in die proses om oor te skakel na Solar krag, om onafhanklik van Eskom te wees.

Johnny C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie Lekker Dit was regtig een van ons beste vakansieverblyf wat ons gehad het in Gordons Met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
128 Miller Street
Vakansietyd is belangrik veral na 'n moeilike Covid jaar. Ons is baie bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om ons familie huis met julle te deel.

Crystal E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Uitstekend! Die huis is ruim en netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Perfect home away from home stay with a wonderful view. Great hosts too. Wouldn't hesitate to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Tranquil, relaxing, with beautiful views of the bay. Very comfortable, open living spaces, with amazing views and access to surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
128 Miller Street
Holidays are always well deserved and special times, so we are so pleased that you could enjoy yours in our home and that you found it all to your liking.

Sp L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Baie huislike blyplek met ongelooflike uitsig en karakter. Baie aangename ervaring en die huis was baie meer as wat ons verwag het. Baie ruim met baie boeke! Baie gerieflik vir gesin of groep vriende. Goeie beddens en linne. Gordonsbaai is sentraal vir dagbesoeke maar kan regtig ook net op die stoep sit en die uitsig geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Excellent holiday destination with superb views for a relaxing holiday at the sea. Very friendly and the most accommodating owners. The house has everything and more you need for a relaxing holiday at the sea. Quiet area, superb view of False Bay and mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
128 Miller Street
Thank you, Retha. So happy you enjoyed your holiday in our home. The weather was perfect too. Kind regards, Meryl and Alex

Angeline A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Everything was more than I expected. Thank you. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was 'n heerlike ontspannende ruskans. Dit is 'n pragtige huis met die mooiste uitkyk oor Gordonsbaai. Daar is alles wat jy nodig het om gerieflik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
128 Miller Street
Thank you so much, Linnie, we are always happy when our guests enjoy our home as much as we do. You were wonderful guests to have and we would love to welcome you and your family back again sometime. Kind regards, Meryl

Jolanda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2018

Skoon en netjies. See-uitsig is asemrowend. Veilige gebied. Kamers is groot en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Stapafstand na die hawe en strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNzM5ODk2LTgyNDgtNGE1Ny1hZTgwLTQ4ODk1NTQxNWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 128 Miller street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.16368 18.86428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang