128 Miller Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Meryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Ruim huis met baie fasiliteite, baie goeie ligging en uitsig.
128 Miller Street se terugvoer
Dankie Pieter,
Die waterdruk probleem weens beurt krag word nou reggestel, want ons is in die proses om oor te skakel na Solar krag, om onafhanklik van Eskom te wees.
Johnny C - Des 2021
Algehele gradering
Baie Lekker
128 Miller Street se terugvoer
Vakansietyd is belangrik veral na 'n moeilike Covid jaar. Ons is baie bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om ons familie huis met julle te deel.
Crystal E - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Helena N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfect home away from home stay with a wonderful view.
Scott D - Jan 2019
Algehele gradering
Tranquil, relaxing, with beautiful views of the bay.
128 Miller Street se terugvoer
Holidays are always well deserved and special times, so we are so pleased that you could enjoy yours in our home and that you found it all to your liking.
Sp L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie huislike blyplek met ongelooflike uitsig en karakter.
Retha V - Des 2018
Algehele gradering
Excellent holiday destination with superb views for a relaxing holiday at the sea.
128 Miller Street se terugvoer
Thank you, Retha. So happy you enjoyed your holiday in our home. The weather was perfect too.
Kind regards,
Meryl and Alex
Angeline A - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was more than I expected. Thank you.
Linnie V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspannende ruskans.
128 Miller Street se terugvoer
Thank you so much, Linnie, we are always happy when our guests enjoy our home as much as we do. You were wonderful guests to have and we would love to welcome you and your family back again sometime.
Kind regards,
Meryl
Jolanda V - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Alicia W - Des 2016
Algehele gradering
Dit is so gemaklik dit voel soos jou eie huis.
Marthinus T - Feb 2016
Algehele gradering
Wow! Fantastiese 5 dae, en ek moet byvoeg, baie dankie.
128 Miller Street se terugvoer
Thank you so much Marthinus & your whole family for the wonderful review! It makes us more happy than you can imagine, to know that guests have really enjoyed their stay & felt comfortable in our home! Thanks again for leaving the house so impeccably tidy - you would all be welcome anytime!
Kind regards from South Africa!
Meryl & Alex Weaver
Hendrik L - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderlik .
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang