Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

13-op-Draai

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

13-op-Draai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en is in Stellenbosch op die eienaar se perseel geleë. Hierdie verblyf is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.

Dié kothuis het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin met 'n asemrowende uitsigte op die berg. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacomin S
Saam met lewensmaat
5.0
Vars, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is gerieflik en die sitarea maak 'n groot verskil.
Mrt 2025
Talita L
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike gasvrou, plekkie goed ingerig, baie goeie ligging vir sakereisiger. Dit was 'n fantastiese verblyf! Baie akkommoderend, eenheid luuks inge...
Sien meer
Mrt 2025
Attie L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Sal definitief aanbeveel. Uitstekende verblyf. Baie netjies, skoon met alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Absoluut waarde vir geld....
Sien meer
Mrt 2025
Alida V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik sag en die bed. Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik ...
Sien meer
Feb 2025
Christa W
Saam met lewensmaat
5.0
Vir 'n langerige kuier van 7 dae was ons baie gerieflik in 'n pragtige area. Die cottage is lekker privaat, het 'n veiligheidshek, is baie gerieflik i...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joané Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13-op-Draai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3dd19b17f211b48aac43581cbcf5bf4900890719b2e2b2e829b3b68517d4131e4c8a29e88cba91d23f702d2ae502c9b347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Draai Avenue Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9480559 18.8604168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011