13 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, The Shades 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
13 The Shades is 'n luukse woonstel reg oorkant die hoofswemstrand in Umhlanga Rocks en bied gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamers het 'n toilet, wasbak en óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, 'n TV en rusbanke.
Die sitarea bied toegang tot 'n tuin met lieflike see-uitsigte via die skuifdeur. Daar is 'n gemeenskaplike swembad wat slegs deur die kompleks se inwoners gebruik word, asook 'n waskamer. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 211
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Weaver-singel 23, The Shades 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 The Shades het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, The Shades 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal