Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 The Shades

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Netty T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Fantastic. The apartment was clean and such a pleasure to stay at. Appreciated the cleaning services. Awesome establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan P
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Baie netjiese woonstel, goed geleë. Herman wat omsien na woonstel was baie behulpsaam. Pluspunt was: Gerieflike braaiplek so op die voorstoep van woonstel. Baie spasie en lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Baie lekker gewees, mooi plek en uitstekende ligging. Pragtige plek. Goed geleë. Mooi skoon en netjies. Sal net voorstel dat daar by die braai area oorweeg moet word om afdakke of so op te rig. Dit was baie warm sonder genoegsame skadu en met reën ook 'n probleem, maar ons kon darem regkom. Andersins baie lekker en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marissa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Heerlik gerus en baie goed geleë. Die eenheid is pragtig en baie mooi met alles wat mens benodig. Heerlik gerus en geen klagtes. Vriendelike en behulpsame agent wat ons by die eenheid verwelkom het. Sal 13 The Shades beslis aanbeveel vir 'n luukse bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Heerlik. Naby al die toeriste-aantrekkings in Umhlanga. Pragtige kamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
13 The Shades
Goeie dag Mariette, Baie dankie vir jou boodskap raakende jou verblyf by 13 The Shades. Ons is bair bly dat jy die woonstel geniet het. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelkom. Groete, Hermann, Jono en die span by 13 The Shades

Marcharl P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Netjies en goed geleë Ons het heerlik gebly en plek was baie mooi skoon en netjies. Slaapkamers is pragtig gemeubileer, maar bietjie beknop (indien jy bv. 'n kas se deur oopmaak, versper jy die toegang vir iemand om verby te beweeg aangesien die kas se deur teen die bed oopmaak). Die res van die eenheid is pragtig en gerieflik. Die enigste toevoeging wat hulle kan maak, is dat die dame wat skoonmaak, volgens die nota gelaat, nie die skottelgoed (potte en panne) was nie? Sjoe, teen die premie wat mens per dag betaal, het ek gedink 'skoonmaak' van die eenheid sluit darem 'alle' skoonmaak in? Daar is wel 'n skottelgoedwasser, maar potte en panne kan nie ingesit word nie. Ek dink dit sal net daai tikkie ekstra vir vakansiegangers bied, aangesien almal kom om te rus en weereens darem 'n redelike bedraggie per dag betaal vir die eenheid. Dan ook, ons het reeds die 26ste Desember uit die eenheid gegaan, dit is vandag die 6de Januarie en ons sleuteldeposito is nog nie terugbetaal nie en ons is ook nog glad nie gekontak indien daar fout was met enige iets nie? Die agent het my e-pos adres en selnommer. Ek het vir hom 'n teksboodskap gestuur toe ons uitgegaan het, waarna hy geantwoord het. Wat beteken hy het my boodskap ontvang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 200

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMTMwOTVhLTI1NDEtNGMxYS05Y2YyLTQ0MWNjOTgzODhlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Weaver Crescent 13 The Shades 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721472 31.086563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang