Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

135 Beachfront

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties, rustig, mooiste view. Fantastiese ligging, het elke oomblik geniet. Daar is baie detail in die plek wat aan elke behoefte voorsien. Modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
135 Beachfront
Hallo Yolanda. Baie dankie vir 'n pragtige terugvoer op jul verblyf by ons. Eerstens wil ek vir jou dankie sê dat jy van dag een af verstaan het toe ek vir jou sê ek en my suster gaan op die Finesse Bootreis en dat ek nie hier sal wees om julle te ontvang nie. Ek glo tussen my buurvrou Paulette en Ivan is daar mooi na julle gekyk. Tot 'n volgende keer. Groete, Natasha.

Hugo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vantasties gewees! Uitstekende ligging, netheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig met 'n pragtige uitsig. Baie netjiese plekkie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great hosts and great accommodation. Great location and stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peaceful. Fantastic host and location is heaven thank you very much, loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Perfect hideaway. Neat and tidy. Love the small touches like the coffee and rusk. Will definitely recommend it. The place is small but very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Absolutely beautiful. Very clean. Sea view. You can walk literally 60 min then you are at the rocks. Nice walk. We had a very welcome from Natasha. They will see us again. Thanks Natasha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goed geleë. Netjies en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

The perfect getaway. Peaceful environment. Warm welcome from the host and very friendly. This place will be the first option when planning our next getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Was baie lekker. Dit was lekker en rustig, kon gerus het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 135, Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5326d48056eb9d6f9fae7cd21d83c5f65c4c381280ab2f6f0347e53cbd5194c440c414312513ef5e5ea48ef89a7e1ece718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 135 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.736528330498 18.005010189735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang