Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die breekskadedeposito van R3500 kan 2 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op publieke vakansiedae.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Rook is binne verbode.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie. Zebula se bestuur is baie streng op geraasversteuring en gaste sal eerstens 'n mondelinge waarskuwing gegee word, maar daarna sal 'n R500-boete ontvang word met elke uitroep. Die boetes moet by die sekuriteitskantoor betaal word voor uitklok. Stiltetyd is na 22:00.
- Alle kinders moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer hulle die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R12 430
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 430
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R12 430
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc8f3941ec305fda8a50cb2082653a08ce620733951a623e48b35139bce0fe9d9a2accae76ab9a3a8504dceb70fbd6c136e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 430 per nag (plek vir 12) Farm 534, Mabula 137 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765033386284 27.949886599406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang