Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R12 430 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home is die vernaamste bestemming op die pragtige Zebula Golf and Wildlife Estate. Dit skuil in die hartjie van die Waterberge en bied 'n onvergeetlike ervaring in die Afrika-bosveld.

Toktokkie Knocking bestaan uit die hoofhuis en 3 chalets wat altesaam 20 gaste gerieflik kan akkommodeer. Die hoofhuis spog met 2 pragtige en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Dit kan altesaam 4 gaste akkommodeer.

Daar is ook 2 chalets wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Die derde chalet het slaapplek vir 4 gaste. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers en elke slaapkamer het 'n driekwartbed wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Hierdie 3 luukse chalets is toegerus vir selfsorg. Boonop is daar gesellige solders in 2 van die chalets, met driekwartbeddens, perfek vir kinders onder die ouderdom van 12. Neem asseblief kennis dat die solders bereik word via 'n veilige leer.

Die kombuis in die hoofhuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, en potte en panne toegerus. Die oopplan-ontwerp verbind die kombuis-, eetkamer- en sitareas naatloos. Die sitarea beskik oor sagte leerbanke en 'n platskerm-TV met DStv.

Gaste kan ook die buitelug-kuierarea geniet, wat deftig ontwerp is om hulle in die skoonheid van die bosveld-omgewing te dompel. Dié area spog met 'n volledig toegeruste kroeg, 'n bosveld-kombuis, 'n gemaklike sitkamerstoepstel, en 'n eetkamer-stoepstel, pooltafel en 'n TV met DStv.

Verder is daar ook 'n groot vuurput waar gaste saam kan kuier en die warmte van 'n knetterende vuur geniet. Daar is ook 'n verfrissende swembad met 'n veiligheidsnet. Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, en potte en panne toegerus.

Gaste sal toegang hê tot die talle geriewe en aktiwiteite wat by die Zebula Golf and Wildlife Estate beskikbaar is. Die landgoed spog met 'n gholfbaan en pragtige natuurreservaat, alles te midde van 1600 hektaar se asemrowende Afrika-bosveld. Gaste is welkom om bewaringsgebiede te verken en daar is verskeie speelareas om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R12 430
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 430
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc8f3941ec305fda8a50cb2082653a08ce620733951a623e48b35139bce0fe9d9a2accae76ab9a3a8504dceb70fbd6c136e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 430 per nag (plek vir 12) Farm 534, Mabula 137 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765033386284 27.949886599406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang