Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Manhattan

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vroeër uitklok en later inklok kan teen ’n ekstra koste met die eienaar gereël word. Dit is egter nie altyd moontlik nie.
Let dat ’n eenmalige skoonmaakfooi by die tarief ingesluit is. Indien eksyra skoonmaakdienste benodig word, sal dit teen ’n ekstra koste wees en dit moet ten minste 24 uur vooraf gereël word. Hierdie koste kan met die eienaar bevestig word.
Rook is binnenshuis verbode, maar word op die balkon toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word en sal binne 10 dae na die uitklokdatum terugbetaal sal word, mits daar geen skade tydens hul verblyf plaasgevind het nie.
Die verblyf selfsorg, maar komplimentêre noodsaaklikhede soos die volgende word voorsien: 2 rolle toiletpapier per toilet, 1 asbliksak, sjampoe, lyfwasseep, room, versagmiddel, tee, kitskoffie, suiker en melk. Gaste moet dit daarna self soos nodig aanvul. Indien die woonstel met ’n skottelgoedwasser toegerus is, moet gaste hulle eie skottelgoedwassertablette of poeier saambring.
Let dat die meeste van die woonstelle met koopkrag- en watermeters toegerus is. Elke eenheid se meters word vooraf met ’n gemiddelde gebruikstoelaag vir ’n klein gesin gelaai. Vir verblyf van 7 dae of meer sal gaste dalk ekstra eenhede vir elektrisiteit of water moet koop. Hierdie beleid bevorder verantwoordelike verbruik en help om koste hanteerbaar vir gaste en eiendomseienaars te hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, Manhattan-gebou 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0eb5c3f64c5fa33924ec0be406a1f69629882286cb62221c300904190d95246d5993f90028d03189703e0dc71385d1ed82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 100 Coral Road Manhattan Building, 14 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.808988659867 18.469906803494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang