Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

14 Milkwood is 'n elegante huis met 'n lieflike uitsig in Zimbali Coastal Estate. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en die huis bied 'n pragtige uitsig oor die landgoed en 'n swembad.

Hierdie huis het lugversorging en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad en stort en die ander 2 badkamers het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Dit lei na die eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Langs die sitarea is 'n tweede eetarea en 'n kroeg met stoele. Die skuifdeure lei na die houtdek met sonstoele en 'n Jacuzzi. Die ander kant van die huis lei na 'n binnehof met 'n swembad, sitplek en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 674
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R9 674
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf481ed7b404ffdc140f51017c6e0fcb75024ff8416fdf757546cd8cb1df8cd62945cb7d51ba45f92cc6bc78a49d6cc0ba1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10) 14 Milkwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553037521751 31.202483403319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang