Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

14 Milkwood is 'n elegant ontwerpte huis, trots geposisioneer op 'n groot en eksklusiewe perseel met welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is in die Zimbali Coastal Estate geleë en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie villa spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en het 'n uitnodigende swembad op die perseel.

Dié villa met lugversorging het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers 'n stort het. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Langs die sitkamer is 'n tweede eetarea en 'n kroeg met stoele. Deur die skuifdeure is 'n houtdek met sonstoele en 'n jacuzzi wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Die ander kant van die huis maak oop op 'n ruim binnehof met 'n swembad en 'n sitplek met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 674
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 9 674
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 14, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf481ed7b404ffdc140f51017c6e0fcb75024ff8416fdf757546cd8cb1df8cd62945cb7d51ba45f92cc6bc78a49d6cc0ba1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10) 14 Milkwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553037521751 31.202483403319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang