Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 on Braemar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donovan John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir 14 on Braemar
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Uitstekend!

Die eenheid is goed toegerus en het selfs 'n see-uitsig. Donovan het ons self ontvang en 'n paar goeie voorstelle gemaak van waar ons kon gaan eet. Ons sal vir seker weer in die toekoms hier tuisgaan.

Steven M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Excellent stay.

Accommodation is clean and safe, and the host is friendly and accommodating.

Liza L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Waarde vir geld, gerieflik, sentrale ligging, netjies en skoon.

Die kamers was skoon en baie gerieflik, sentrale ligging naby La Lucia Mall, en die personeel was fantasties. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ek beveel hierdie gastehuis aan vir enigeen.

Ronel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Fantasties!

Fantastic! Vriendelik!

Wayne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

We will stay again.

Very pleasant and clean. Room was cleaned daily. Fresh towels daily.

Leozelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leozelle E

Baie netjies en lekker.

Eienaar se fasiliteite baie netjies en mooi ingerig, veral ook tydens loadshedding. Slegs ligte op solar maar nie muurproppe nie. Baie lekker gebly,sal beslis aanbeveel.

Muzakkir P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzakkir P

Absolutely amazing!

The accommodation and location were exactly what I needed. Everything was super!

Patrick R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R

Baie netjiese eenheid, skoon en veilig.

Goeie diens, veilige verblyf, baie gerieflik en netjies.

Caitlin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin K

We really enjoyed staying here!

We enjoyed staying here. The place was clean, neat and had just enough space for two people. The owners were extremely welcoming, friendly and helpful. They went the extra mile for us and we really appreciated it. Would definitely recommend staying here to friends and family.

Hendrik R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Puik, Don was puik en ons was dadelik welkom en het tuis gevoel.

Eerste klas kan nie beter nie.

Ruan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Netjies, vriendelik, veilig en veral gemaklik.

Don het 'n mens gemaklik laat voel en tuis. Die plek is soos huis weg van die huis, sal weer daar bly.

Gomotso M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomotso M

Peaceful and wonderful.

The place was beautiful, and there was no noise mostly, we were allowed to enjoy our stay without any disturbance.

Hubri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubri B

Strand en Comrades-marathon langnaweek.

Don is baie gasvry. Ons het veilig en rustig gebly. Netjies, naby aan strand. Sal enige tyd weer gaan.

Natalie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H

Dit was amazing.

Dit was rustig en nodig.

Detlev H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Detlev H

Skoon, netjies en goed geleë.

Sal verseker weer van 14 On Braemar gebruik maak.

Kay S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay S

Ruim, skoon, netjies en deftig.

Heerlik gebly. Dit is ongelukkig ver van 'n strand af.

Michael G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G

Very pleasant.

I would just have liked bottled water in the room.

Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Teleurstellend.

Alhoewel Durban moeilike tye beleef, was daar geen persoonlike kliëntediens nie. Kommunikasie was per WhatsApp terwyl daar 'n water krisis was. Eienaar was uitstedig, geen water vir 3 dae en geen bydrae om water aan te koop nie (moes self 25L kan aankoop om water te verkry vanaf vriende/famile vir toilet en was). Die eenheid het instandhouding nodig (kombuis items is beperk tot absolute minimum, geen wynglase nie. Mikrogolf foutief); en geen skoonmaak dienste vir die 4 dae nie. Geen direkte DSTV beskikbaarheid nie, net moontlik indien 'n intekenaar by DSTV of Netflix is.

14 on Braemar se terugvoer

I’m so sorry you had a bad experience. We had a flood disaster in Durban. It was Easter weekend and we had staff that had lost their houses and was unable to attend to your every need. My daughter however was on call for you. Our Netflix is connected to our personal name, and you are welcome to use it, as it is explained. Also the kitchen is stocked for two people, two touch stoves, air fryer and all that is needed for a home away from home.

14 on Braemar
Daphne R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne R

Gasvry en baie veilig.

Gasvry en die verblyf is netjies. Baie sentraal geleë.

Jennifer P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

The best we ever had!

It was safe, quiet, clean with the perfect view! Would definitely go there again!

Sarel R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel R

Baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly, gerieflik naby alles, netjies en skoon.

Bianca M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Ons het dit vreeslik geniet. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netjies en ruim. Baie bly dat daar skoonmaakdienste elke oggend was.

Melinda G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G

Baie vriendelike host - baie ruim, netjiese en moderne kamer.

Sal dit definitief aanbeveel.

Gavin D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin D

Comfortable, clean, quiet, and well located.

See stars.

Sandra M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Was baie ruim, gerieflike kamer.

Baie naby aan Umhlanga maar nie so duur nie. Die vol DStv is baie nice vir dae wat dit reën. Het net braaiplek en swembad gemis.

Victor V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Skoon en netjies.

Vriendelik ontvang deur Donovan, onmiddelik welkom gevoel en was beindruk gewees met die woonstel, alles wat ons nodig gehad het sal beslis aanbeveel! Net mooi als wat mens benodig! Heerlike vakansie gehad!

14 on Braemar se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Sien julle sommer gou weer.
Dankie.

14 on Braemar
Lourette V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V

Dit was beslis een van die beste units wat ons in 'n bitter lang tyd in gewoon het.

Vriendelik, skoon, beautiful, sal definitely vir almal wat blyplek soek 14 on Braemar aanbeveel. Uitstekend, kon nie vir beter gevra het nie. Ons beveel dit vir seker aan enigiemand wat 'n wegbreek nodig het.

14 on Braemar se terugvoer

Dit was lekker om julle te hê. Kom gou weer.
Dankie

14 on Braemar
James B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Groot. Gemaklik. Voel tuis.

Dit is 'n mooi plek. Ek het lekker gewoon.

14 on Braemar se terugvoer

Dankie James, sien jou gou weer.

14 on Braemar
Lizelle V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Amazing stay.

Will definitely come back to stay at 14 on Braemer. Excellent host, excellent area. Beautiful room with all that we expected and more!

14 on Braemar se terugvoer

Thank you Lizelle.

14 on Braemar
Eloise C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

Rustig.

Alles wat mens nodig het. Skoon, modern, netjies met 'n wonderlike gasvrou wat soveel moeite gedoen het met die fyner besonderhede van sap tot ontbytgraan. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Charmaine M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Super amazing.

Oh my goodness gracious! I'm speechless. I've travelled most parts of the world, but I've never seen such kindness, care and professionalism. My bed was a very comfortable king-size bed. In the shower, the water pressure was amazing, the staff treated me like a queen. The apartment is just 2 minutes away from La Lucia Mall. I even walked to the Mall. I've told all my friends about 14 on Braemar. The apartment was too beautiful. Words cannot express how happy I am with the establishment. Barbara, you are one in a million. There are very few people like you.

Diederick K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick K

We were treated like kings.

We had the most amazing time. Everything on offer was 100%. I will recommend 14 on Braemar 100%. Barbra was a wonderful host. We will definitely go back.

Theresa J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Value for money.

Lovely place to stay. Hostess was very friendly and the apartment was above all our expectations. Will go back anytime.

14 on Braemar se terugvoer

Baie Dankie Theresa. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Rida H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rida H

'n Heerlike, ontspannende verblyf in die mooiste kamer.

Het onmiddellik tuis gevoel in 'n baie netjiese, smaakvolle kamer met 'n heerlike bed om te kon uitrus. Sal definitief dit aanbeveel en weer besoek.

14 on Braemar se terugvoer

Baie Dankie Rida. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Marika M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika M

Heerlik.

Netjies, skoon en goed geleë. Ons is vriendelik en gasvry ontvang en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Diens onverbeterlik.

14 on Braemar se terugvoer

Baie dankie Marika. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Gerrie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Very comfortable.

Will be staying there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik.

Sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

14 on Braemar se terugvoer

Thank you Lizanne. Lovely, tidy guest. Will definitely host her again.

14 on Braemar
Christine M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Waarde vir geld.

Die akkommodasie was gerieflik en skoon. Pragtige wit linne, netjies gestryk, stylvol gemeubileerd en met skoon en vars handdoeke. Heerlike peuselhappies was voorsien en ons kom rustig slaap sonder lawaaie. Ons motor is veilig.

14 on Braemar se terugvoer

Baie dankie Christine vir die mooi woorde en goeie verwysing.
Ek is bly julle het n lekker verblyf gehad.
Ons hoop om julle gou weer te sien hier in La Lucia.
Groetnis,
Barbara

14 on Braemar
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA684372653fcbd2f8013ef9600bc44fe9f0511fff67e34c59262fffb0ca83250fc5b268d95160f2033a8948079b7b5c4e4126?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 14 Braemar Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.757757 31.063754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang